RUGSTEUN

RUGSTEUN

My Skool > Algemeen > Rugsteun

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hierdie handleiding is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit verduidelik die “backups” (rugsteun) wat die sisteem maak om u data te beskerm. Die stelsel maak outomaties “backups” (rugsteun) op die “server” (rekenaarbediener) van die volgende:
  • Die stelsel, een maal per dag. 
  • U skool se data, drie maal per dag (04:00, 12:00 en 21:00)

BESIGTIG RUGSTEUN “BACKUPS” WAT GEMAAK IS 

Die bladsy is slegs vir inligtingsdoeleindes. Op hierdie bladsy sal u die “backups” sien wat voltooi is en op watter tye.
Indien u enige navrae het rakende die backups, kan u die ondersteunigspan kontak. support@d6plus.co.za


© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • NOODNOMMERS

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisie stasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet opgestel word op die stelsel. Kies die toepaslike diens van die kieslys af en ...
    • SKOOLSPANNE

      NAVIGASIE PAD My Skool > Sport > Sportspanne > Skoolspanne SKEP EN WYSIG SKOOLSPANNE Kliek op "Sportspanne". Kliek op "Voeg span by". Sleutel die Spannaam in Afrikaans in. Sleutel die Spannaam in Engels in. Kies die kleur. Kliek op "Stoor". ...
    • NAASBESTAANDES

      Vir elke leerder is daar slegs een naasbestaande wat geskep word onder die Leerder Inligting. WYSIG ‘N NAASBESTAANDE Soek na 'n naasbestaande deur te kliek op die kieslys. Daar is drie opsies naamlik "Familiekode", "Familie" en "Naasbestaande". U kan ...
    • Kwartale

      KWARTALE Opstelling van kwartale is van kardinale belang omdat die stelsel juis kwartaal gedrewe is. Modules soos die Kurrikulum vereis hierdie inligting as boustene vir latere gebruik. In publieke skole, word tipies 4 kwartale per jaar opgestel. ...
    • AFWESIGHEIDSREDES

      Die databasis van afwesigheidsredes vir beide leerders en personeel word hier opgestel. Die standaard afwesigheidsredes wat in die stelsel beskikbaar is, is volgens riglyne wat deur die Departement aanbeveel word. U hoef in teorie dus geen ...