Sertifikaat Template

Sertifikaat Template

My Skool > Prestasies >  Sertifikaat Template

Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek

Sertifikaat Template bepaal die uitleg van die verskillende items op die sertifikaat. Verskeie prestasies kan gekoppel word aan een sertifikaat templaat. Prestasie word opgestel by My Skool > Prestasies > Prestasies.

Die lys kan volgens die status vertoon word. Een of al hierdie statusse kan gekies word: Aktief, Onaktief en/of Verwyder.

Daar is 4 voorbeeld template (wat in blou vertoon) in verskillende groottes wat gebruik kan word soos hulle is of geallokeer kan word as nuwe template. Hierdie kopiee kan her-benoem word en geredigeer word om jou in behoeftes te voorsien.

Hoe maak ek 'n kopie van 'n voorbeeld sertifikaat

  • Kies die voorbeeld sertifikaat wat gekopieer moet word.
  • Kliek " Dupliseer Templaat" om 'n templaat met die woord _copy daarby aangeheg.

Redigeer die gekopieerde templaat 

Inligting

  • Hierdie tab word gebruik om die templaat te her-benoem en dui die status aan (aktief of onaktief).

Formaat

  • Dui die papier grootte en orientasie aan.
  • Kies 'n serifikaat agtergrond wat opgelaai is by My Skool > Algemeen > Watermerke > Vir sertifikate.
  • As jy kies om 'n raam te druk, dui die raampie wydte aan en die spasie van al 4 die papier kante af. 

Inhoud 

Hierdie tab plaas die verskillende elemente op die sertifikaat. Die volgende voorskou dui die verskillende items wat gedruk kan word aan.



  • Skool naam: Indien die skool naam gedruk moet word dui die volgende opstellings aan:
    • Lettertipe en lettergrootte 
    • Vetgedruk, Skuisgedruk en riglyn. 
    • Spasie van bo en links van die bladsy.
    • Die wydte en hoogte van die teksblokkie wat die skool se naam sal bevat. Die beste manier om die skool naam in die middel van die bladsy te plaas is om die teksblokkie die wydte van die bladsy te maak. 

  • Skoollogo: Indien die skoollogo gedruk moet word dui die volgende opstellings aan:

    • Spasie van bo en van links af.
    • Die wydte en hoogte van die blokkie wat die skoollogo moet bevat. 
Sommige van die volgende items kan ook opgestel word individueel in die prestasie blok by My Skool > Prestasies > Prestasies.
  • Toekenning Inligting: Stel elke toekenning blok op in elke prestasie blok of dui die verstellings hier aan: 
    • Toekenning opsrif
    • Lettertipe en lettergrootte
    • Vet, skuinsgedruk en riglyn
    • Spasie van bo en links van die bladsy.
    • Die wydte en hoogte van die teks blokkie wat die Toekennings naam sal bevat.

  • Leerder naam: : Stel elke toekenning blok op in elke prestasie blok of dui die verstellings hier aan:
    • Lettertipe en lettergrootte
    • Vet, skuinsgedruk en riglyn
    • Spasie van bo en links van die bladsy.
    • Die wydte en hoogte van die teks blokkie wat die Leerder se naam sal bevat.

  • Leeerder graad:   Stel elke toekenning blok op in elke prestasie blok of dui die verstellings hier aan:
    • Lettertipe en lettergrootte
    • Vet, skuinsgedruk en riglyn
    • Spasie van bo en links van die bladsy.
    • Die wydte en hoogte van die teks blokkie wat die Leerder se graad sal bevat.
    • Die formaat van die Graad teks: Graad 3 of Gr 3 of net 3

  • Datum: Indien die datum van wanneer die sertifikaat gedruk word moet wys op die sertifikaat dui die volgende verstellings aan:
    • Lettertipe en lettergrootte
    • Vet, skuinsgedruk en riglyn
    • Spasie van bo en links van die bladsy.
    • Die wydte en hoogte van die teks blokkie wat die datum sal bevat.
    • Die formaat van die datum.

  • Prestasie blok opskrif:  Stel elke prestasie blok op of dui die verstellings hier aan: 
    • Indien prestasies gegroepeer moet word na gelang van aktiwiteite, dui die spasie aan wat tussen hulle gevoeg moet word.
    • Sleutel die teks wat gedruk moet word in.
    • Lettertipe en lettergrootte
    • Vet, skuinsgedruk en riglyn
    • Spasie van bo en links van die bladsy.
    • Die wydte en hoogte van die teks blokkie wat die Titel bewoording sal bevat.

  •  Prestasie Blok:  Bevat die verskillende prestasies wat die leerder ontvang.
  • Die formaat van elke prestasie word opgestel in My Skool > Prestasies > Prestasies 
    Dui die opstellings hier aan 
    • Spasie van bo en die linkerkant van die bladsy
    • Die wydte en hoogte van die blokkie wat die prestasies sal bevat.
    • Kies die datum formaat indien die datum gebruik was in die Prestasie opstelling. Hierdie sal die datum per prestasie druk.
    • Jy sal die uitleg van die prestasie skerm kan verwyder. Indien dit verwyder word dui die lettertipe aan wat gebruik moet word.

  • Handtekeninge:  Dui aan of jy 'n handtekening lyntjie wil druk en die hoof se handtekening  op die sertifikaat. 
              Handtekeningarea 1: 
    • Lees die handtekening beskrywing in wat onder die lyntjie gaan druk bv. Hoof of Mnr Eckardt.
    • Lettertipe en lettergrootte 
    • Vet, skuins en riglyn.
    • Spasie van bo en aan die linkerkant van die bladsy.
    • Die wydte en hoogte van die boks wat die handtekening naam gaan bevat.
    • Indien die hoof se handtekening opgelaai is op die stelsel is dit moontlik om die handtekening te druk.
    • 'n Tweede handtekening lyn kan ook gedruk word met die naam daaronder. Dui dieselfde opstelling aan as vir die eerste handtekening.
    • Let wel: Slegs die hoof se handtekening kan gedruk word.

Prestasies

  • Allokeer al die Prestasies wat moet druk op die templaat.
  • Dui die wyse aan waarop die Prestasies moet gegroepeer wees op die sertifikaat. Al die prestasies op een sertifikaat, gegroepeer per Kategorie of aktiwiteit of elke prestasie op 'n aparte sertifikaat.
  • Kies die aktiwiteit en kategorie opskrif buksies indien dit op die sertifikaat moet druk.
  • .
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Prestasies

      My Skool >  Prestasies > Prestasies Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.                              Prestasies is die items waarvoor leerders erkennings/toekennings ontvang. Hierdie word gegroepeer onder Skool Aktiwiteite soos Akademie, ...
    • Geallokeerde prestasies

      Verslae > Leerders > Geallokeerde Prestasies  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Geallokeerde Prestasies Gebruik hierdie funksie om die geallokeerde prestasies te druk per leerder. Hierdie verslag kan gebruik word by die ...
    • Rapport Template

      My Skool > Kurrikulum > Rapport Template Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Die Rapport Templaat opstelling word gebruik om die opsies/ voorkeure in te stel wanneer jy 'n rapport gaan druk.  Die Skep of opdatering van rapport template ...
    • TEMPLATE FORMULAS

      This function enables the user to do the formula setup for mark calculations. The calculation of promotion marks is required for all learners, to determine whether learners are promoted or not. These calculations are facilitated by the system using ...
    • Prestasies Oorsig

      Prestasies Oorsig Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. Die prestasie module laat skole toe om sekere akademiese  kriteria en formules op te stel om te bepaal watter leerders akademiese sertifikate en ander toekennings moet ontvang. ...