TOELATINGS- / VERLAAT REGISTER

TOELATINGS- / VERLAAT REGISTER

Verslae > Leerders > Toelatings - en - Verlaat Register

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

TOELATINGS- / VERLAAT REGISTER

Die toelatings- en/of verlaat register word per graad gegenereer en inligting kan per week, maand, kwartaal of vir ‘n spesifieke tydperk vertoon word.

GENEREER ‘N TOELATINGS- OF VERLAAT REGISTER

  • Kies om die Toelatingsregister of Verlaat register te vertoon
  • Kies om te vertoon vir 'n Week, Maand, Kwartaal of Tydperk
  • Kies die jaar en watter week, maand, kwartaal of oor watter tydperk
  • Kies om te sorteer volgens Leerder nommer of Van
  • Kies die registerklas/se aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjie om hul te allokeer.
  • Kliek op besigtig knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal gegenereer word as 'n .PDF dokument. 
  • Jy kan die verslag druk.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Leerders

      Oorsig Die Leerders-module is die sentrale administratiewe middelpunt van die d6-skoolbestuursoplossing. Dit fasiliteer die vaslegging en bestuur van leerder-demografie, mediese data, ouer/voog-kontakinligting en finansiële faktureringstrukture. ...
    • Herregistrasies

      My Skool > Leerders > Herregistrasies Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Leerders moet jaarliks aandui of hulle gaan aanbly by die skool die volgende jaar en of hulle aan die einde van die jaar die skool gaan verlaat. Hierdie Proses ...
    • Waglys Toelatings

      My Skool > Leerders > Waglys Toelatings Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek 'n Waglys word geskep deur inligting van leerders wat geregistreer het vir die volgende jaar (toelatingsdatum in die volgende jaar) en leerders wat reeds hulle ...
    • Waglys-toelatings

      Waglys-toelatings Oorsig Waglys-toelatings word gebruik om voornemende leerders te bestuur wat aansoek doen vir toelating in 'n toekomstige akademiese jaar. Die stelsel maak voorsiening vir twee lyste (Waglys A en Waglys B) wat skole kan aanpas ...
    • Doen en Late

      My Skool > Leerders > Doen en Late Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Leerder doen-en-late fasiliteer die hantering van laat-kommers, leerders wat vroeg verlaat en leerders wat sekere tye van die dag mis. Dit dien as ‘n skakel ...