Verslae > Leerders > Vakgroeplyste
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Hierdie veslag kan gebruik word om 'n lys van leerders per vak, per onderwyser te druk en leë kolomme daarop om ander leerder inligting daar in te lees.
Die Vakgroepe tab
Maak jou keuses soos jy verkies en plaas vakke wat jy wil gebruik oor na regs.
Die Drukopsies tab
Jy het die opsie om ander leerder inligting by te voeg soos op die lys in die linkerkantste blok.
Jy het ook die keuse om jou eie kolomopskrifte by te voeg of van die wat jy reeds bygevoeg het te gebruik.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.