My Skool > Kurrikulum > Vakke
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Al die CAPS kurrikulum vakke is reeds gelaai in die stelsel. Indien u skool 'n openbare skool is in Suid-Afrika, sal die vakke reeds beskikbaar wees op die stelsel. Hierdie artikel sal verduidelik hoe om die beskikbare vakke te wysig.
Let wel: Slegs die d6 PLUS ondersteuning span kan addisionele vakke toevoeg tot die skool se databasis (as gevolg van spesiale Lurits kodes wat gekoppel moet word volgens die Departement van Onderwys se regulasies). Raadpleeg asseblief die d6 ondersteuning span selfs vir nie-amptelike departementele vakke.
Die lys kan volgens die status vertoon word. Een of al hierdie statusse kan gekies word: Aktief, Onaktief en/of Verwyder.
REDIGEER VAKKE
- Kies die kurrikulum.
- Kies die graad.
- Dubbelkliek in die blokkie waar jy iets wil verander, die veld sal oopmaak.
Vrae wat baie gevra word
HOEKOM MOET EK VAKKE KAN REDIGEER?
Die rede vir wysiging van vakke, is om die volgorde van die vakke op Rapporte of die Bevorderings verslag te kan stel.
Om 'n vak te wysig : Kliek op die toepaslike blokkie reël - dit sal die veld oopmaak. Verander die betrokke veld se waarde soos vereis word.
DIE VOLGORDE VAN DIE VAKKE OP DIE RAPPORT IS NIE KONSEKWENT NIE?
Die volgorde van die Vakke is nog nie opgestel nie. Gaan na My Skool > Kurrikulum > Vakke. Om ‘n Vak se volgorde te verander kan die volgende gedoen word: Kliek op die spesifieke Vak lyntjie, dit sal die veld oopmaak. Verander die volgorde veld na sy spesifieke volgorde.
HOE MOET DIE VOLGORDE VAN DIE VAKKE VERANDER WORD OP DIE BEVORDERING STAAT?
Die DOE volgorde veld op spesifieke vakke is nog nie opgestel nie. Gaan na My Skool > Kurrikulum > Vakke. Om ‘n Vak se DOE volgorde op die bevordering staat te verander kliek op die spesifieke Vak lyntjie, dit sal die veld oopmaak. Verander die DOE volgorde veld na sy spesifieke volgorde.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
Related Articles
KURRIKULUM DATA VERSLAG
‘n Kurrikulum Data Verslag kan gegenereer word om die leeruitkomstes/komponente en hul assesserings wat bestaande is in die Databasis, te vertoon. Hierdie verslag sal beide die voorafopgestelde sowel as die assesserings wat per hand geskep is, ...
Vakklassifikasie
My Skool > Kurrikulum > Vakklassifikasie Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Kliek op die Klassifikasies tab. Kies die fase. Om 'n nuwe klassifikasie by te voeg kliek op "Voeg by". Tik die naam in Afrikaans en in Engels in. Tik die ...
Vakkeuses
My Skool > Kurrikulum > Vakkeuses Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie funksie laat die gebruiker toe om vakke aan leerders toe te ken. Al die CAPS vakke, komponente en assesserings soos uiteengesit in die die CAPS dokument ...
ASSESSERINGS
My Skool > Kurrikulum > Assesserings Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Al die KABV kurrikulum assesserings is vooraf opgestel op die stelsel. Indien u ‘n openbare skool is in Suid-Afrika, sal alle Vakke, Leeruitkomste/Take/Komponente ...
LEERPROGRAMME
Daar moet vir elke graad, per kwartaal 'n leerprogram bestaan om gebruikers in staat te stel om die leerprogramme op te stel by My Skool > Kurrikulum > Leerprogram Opstelling. Die bestaande lys leerprogramme kan volgens hul status gefiltreer word. ...