Hierdie funksie maak dit moontlik om ‘n lys van leerder en/of personeel verjaarsdae te gegenereer
Dit is raadsaam om te verseker dat alle leerder en/of personeel geboortedatums en/of ID nommers volledig ingesleutel is sodat die stelsel die data korrekte data kan onttrek om die verjaarsdaglys te genereer.
GENEREER ‘N VERJAARSDAGLYS
- kies die tydperk waarin die verjaarsdagverslag moet genereer.
- Kies die registerklasse aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjies om hul te allokeer.
- Kies om personeel verjaarsdae te vertoon.
- Kliek op Besigtig om die verslag te toon. Die verslag sal gegenereer word as 'n .PDF dokument.
In watter volgorde genereer die verjaarsdaglys?
Die verjaarsdaglys genereer in volgorde van die datum van verjaarsdae.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd