Verjaarsdag SMS Template

Verjaarsdag SMS Template



Verjaarsdag SMS Template:


Hierdie funksie gee aan die gebruiker die opsie om template wat gebruik word in die Verjaarsdag boodskappe funksie te redigeer, by te voeg of te verwyder.
Om 'n templaat by te voeg kliek op die "voeg by" knoppie.
  1. Kies die taal vir die templaat deur op die toepaslike taal tab te kliek bo aan die bladsy. Jy sal die templaat moet voltooi in beide Afrikaans en Engels.
  2. Sleutel 'n kort beskrywende titel in vir die templaat by "Templaat titel".
  3. Sleutel jou verjarsdagboodskap inhoud in die blok daarvoor geskep. Let wel dat daar karakter beperkings is soos aangetoon in die onderste regterhoek by "SMS boodskap lengte rekenaar".
  4. Elke 160 karakters sal 29c kos
  5. Jy kan gebruik maak van die invoeg velde in jou templaat, invoeg velde sal outomaties vervang wat in die krulhakies is met die toepaslike inligting in die veld.
  6. Kliek op die "stoor" knoppie om die veranderinge te stoor.

 
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Verjaarsdag SMS Opsies

      Die stelsel kan gestel word om verjaarsdag boodskappe na Leerders, Ouers en Personeel (kollektief genoem die "ontvangers" in die res van hierdie dokument ). Die stelsel genereer 'n SMS volgens die geboortedatum wat op die leerder, ouer en personeel ...
    • Sertifikaat Template

      My Skool > Prestasies >  Sertifikaat Template Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Sertifikaat Template bepaal die uitleg van die verskillende items op die sertifikaat. Verskeie prestasies kan gekoppel word aan een sertifikaat templaat. ...
    • Rapport Template

      My Skool > Kurrikulum > Rapport Template Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Die Rapport Templaat opstelling word gebruik om die opsies/ voorkeure in te stel wanneer jy 'n rapport gaan druk.  Die Skep of opdatering van rapport template ...
    • SMS Messages

      The SMS function gives you the ability to communicate to Parents, Staff Members, Learners, Debtors, Channels and own numbers. Communication with regards to discipline, sport events, outstanding debts and general communication is applicable here. The ...
    • Birthday SMS Setup

      The system can be configured to send birthday messages to Learners, Parents or Staff members (referred to collectively as ‘recipients’ in the rest of this document). The system will generate an SMS according to the date of birth entered on the ...