Related Articles
Bates Oorsig
My Skool > Bates Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Hierdie funksie laat die gebruiker toe om 'n bateregister op te stel vir die skool onder die volgende opskrifte: Bate Kategorieë Besigtig of druk die lys van bate kategorieë. Die lys ...
Bestuur Ingevoerde Bates
Hoe om ingevoerde bates se beskrywing te wysig Kies die eienaar van die bate by "Eienaar" Kies die area van die bate by "Area" Om die batelys te filtreer, kan jy die bate beskrywing in die Soek veld intik en dan kliek op die "soek" knoppie. Kliek op ...
Intrek Van Bates
Met hierdie funksie kan die gebruiker bates vanaf ‘n Excel spreiblad in die stelsel intrek. Maak asseblief seker dat wanneer jy die Excel spreiblad weer inlees, dat jy nie dieselfde bate hoeveelhede inlees dat dit die totale vermeerder nie. Lees jou ...
Koppel Ingevoerde Velde
Met hierdie funksie kan die gebruiker die ingevoerde bate velde koppel. Dit sluit in die eienaars, toesighouers, areas, toestande, maateenhede, kategorieë, befondsing bronne en verskaffers. Alle velde wat ooreenstem met stelselvelde sal outomaties ...
Bestuur Betalingsreëlings
Hier sal jy al jou betalings reëlings kan besigtig en bestuur. Daar is ook seker sms'e wat hiervan af gestuur kan word. Kies die datum van die reëlings wat jy wil besigtig. In die "nagekom" kolom kan jy aandui of die betaling nagekom of gedeeltelik ...