Voer uit na SA-SAMS databasis

Voer uit na SA-SAMS databasis

Verslae > DOE > SA-SAMS > Voer uit na SA-SAMS databasis

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Deur die SA-SAMS databasis uit te voer kan jou skool die Departement van onderwys se regulasies ivm data invoer nakom.
In 'n poging om jou te help om die sensitiewe inligting van die ouers en leerders in jou skool te bewaar het ons die opsie " Verberg sensitiewe inligting" geskep waar al die kontakinligting, adresse, telefoonnommers en e-pos adresse  vervang word met die skool se inligting tydens die uitvoer. Hierdie het nie 'n invloed op personeel wat "deur die staat/ departement betaal word" nie aangesien die Department 'n reg het op die inligting vir Personeel - en Lurits aangeleenthede.
Let wel dat ons, as die Sagteware verskaffer, nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir die verspreiding of gebruik van enige inligting wat uitgevoer word van die stelsel af nie, ongeag of die  " Verberg sensitiewe inligting" opsie gekies was of nie.

Hoe om die SA-SAMS databasis uit te voer

  1. Kies die termyn waarvoor die databasis uitgevoer moet word.
  2. Kies die eerste opsie wanneer alle leerders (insluitend voorskool/ voor Graad R) uitgevoer moet word na SA-SAMS. Ons beveel ook aan dat SNE-skole hierdie opsie kies.
  3. Kies die tweede opsie wanneer jy die CAPS kurrikulum opgestel het in d6+.
  4. Kies die derde opsie wanneer jy wil hê die termyn en finale promosiebesluite moet herbereken voor die uitvoer begin.

  5. Om die databasis te kies:

  6. Kies die eerste opsie indien jy 'n huidige weergawe van jou skool se data in die nuutste weergawe van SA-SAMS soek. Hierdie is relevant vir alle indienings.
  7. Kies die tweede opsie as jy voorheen jou skool se SA-SAMS databsis opgelaai het, wat ander inligting bevat soos Infrastruktuur, register en LTSM wat nie in d6+ gefasiliteer word nie.
Kliek op gaan voort en die databasis sal aflaai in 'n lêer links onderaan die skerm.
Die databasis kan nou  ge"unzip" word en opgelaai word in SA-SAMS.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Laai SA-SAMS databasis op

      Verslae > DOE > SA-SAMS > Laai SA-SAMS databasis op Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie funksie laat die gebruiker toe om 'n bestaande databasis op te laai op die stelsel. Die doel van die funksie is om inligting wat in ...
    • EXPORT TO SA-SAMS DATABASE

      Although an export to SA-SAMS is the only way in which your school can comply with the Department of Education regulations on data submission: In order to prepare a valid SA-SAMS export certain learner, parent and personnel information must be ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • DOE Task Schedule Report

      Verslae > DOE > DOE Task Schedule Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel DOE TASK SCHEDULE REPORT Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Taak Skedule Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik ...
    • DOE Subject Performance Reports

      DOE SUBJECT PERFORMANCE REPORTS Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Vak Prestasie Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. GENEREER ‘N ‘SUBJECT PERFORMANCE ...