Vrystelling Aansoek

Vrystelling Aansoek


Hoe om die vrystelling aansoek verslag te skep

  • Kies of jy met inligting of sonder inligting wil druk. Indien jy kies om sonder inligting te druk, spesifiseer die aantal leë rye wat gedruk moet word. Indien jy gekies het om met besonderhede te druk, kies die maande waarin die verslag moet hardloop
  • Wanneer ‘Met inligting’ gekies word gaan jy die jaar sowel as die maand van waar tot waar jy die vrystelling aansoek wil besigtig, moet kies
  • 'n Aansoek tot Vergoeding vir Skoolfooie Vrygestel sal in Engels gedruk word saam met jou lys.
  • Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Debiteure Ontledings Verslag

      Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders. Kies die jaar. Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n ...
    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...
    • Nuwe Debiteure Notas & Reëlings

      Finansies > Debiteure > Nuwe Debiteurenotas & Reëlings Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Daar is drie verskillende notas wat geskep kan word naamlik 'n interne nota, 'n teks nota en dan 'n reling om te betaal nota. ...
    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...
    • Debiteure Joernaal

      Finansies > Debiteure > Joernale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kliek op die "doen 'n joernaal" knoppie en kies die tipe joernaal wat gedoen moet word, deur te kliek op die af pyltjie. U kan kies tussen "Debiteure ...