WATERMERKE

WATERMERKE

My Skool > Algemeen > Watermerke

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel 

VOEG WATERMERKE BY

  • Indien u ‘n agtergrond wil byvoeg, kliek op die "Voeg Agtergrond By" knoppie.
  • Kies die brieftipe deur op die kieslys te kliek.
  • Kies die papiergrootte deur op die kieslys te kliek.
  • Kies die papieroriëntasie deur op die kieslys te kliek.
  • Sleutel die naam vir die watermerk in beide Afrikaans en Engels in
  • Laai ‘n .jpg formaat lêer (kleiner as 1MB) op deur op ’Choose File’ te kliek. 
  • Kies die watermerk wat u wil gebruik om dan oop te maak.
  • Kies die stoor knoppie.

Wysig ‘n agtergrond

  • Kliek op die sirkel knoppie langs die spesifieke watermerk en dan klik op die "Redigeer"  knoppie.
  • U kan hier ook nuwe veranderinge aan bring soos verkies en dan weer op stoor kliek.
Verwyder ‘n agtergrond
  • Klik op die sirkel knoppie langs die spesifieke Agtergrond en op "Verwyder"  knoppie of klik op die rooi kolletjie met die wit kruisie in  langs die agtergrond naam om die spesifieke agtergrond te verwyder. 
  • U kan ‘n keuse maak tussen ‘terug’ en ‘gaan voort’. U sal terug geneem word na die agtergrond skerm.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • RUGSTEUN

      My Skool > Algemeen > Rugsteun Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie handleiding is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit verduidelik die “backups” (rugsteun) wat die sisteem maak om u data te beskerm. Die stelsel maak outomaties ...
    • NOODNOMMERS

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisie stasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet opgestel word op die stelsel. Kies die toepaslike diens van die kieslys af en ...
    • KWARTALE

      My Skool > Algemeen > Kwartale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Opstelling van kwartale is van kardinale belang omdat die stelsel juis kwartaal gedrewe is. Modules soos die Kurrikulum vereis hierdie inligting as boustene vir ...
    • DOKTERS

      Leerders en Personeel wat reeds aan bestaande dokters gekoppel is se besonderhede sal opgedateer word indien u die dokter se besonderhede opdateer. SKEP DOKTER INLIGTING Indien u ‘n nuwe dokter wil laai, kliek op die "Laai 'n huisdokter" knoppie. ...
    • NAASBESTAANDES

      Vir elke leerder is daar slegs een naasbestaande wat geskep word onder die Leerder Inligting. WYSIG ‘N NAASBESTAANDE Soek na 'n naasbestaande deur te kliek op die kieslys. Daar is drie opsies naamlik "Familiekode", "Familie" en "Naasbestaande". U kan ...