Krediteure joernale laat jou toe om aanpassings tussen grootboek rekeninge en krediteure rekeninge aan te teken.
Finansies > Krediteure: Joernale
Hoe verwerk ek 'n krediteurjoernaal?
Klik Skep joernaal.
Kies die krediteur, datum en grootboek rekeninge.
Klik Pos om te finaliseer.
Gereelde vrae
Kan ek 'n geposte joernaal omkeer?
Ja, kies die joernaal en gebruik die omkeer-funksie.
Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 4.0
© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.
Related Articles
Krediteur Kredietnotas
Hierdie artikel verduidelik hoe om kredietnotas vir krediteure te skep, redigeer, kopieer en verwyder. Finansies > Krediteure: Kredietnotas Hoe skep ek 'n kredietnota? Klik Skep 'n kredietnota. Kies die krediteur en vul die besonderhede in. Klik ...
Krediteur Fakture
Hierdie artikel verduidelik hoe om fakture vir krediteure te skep, redigeer, kopieer, verwyder en verwerpte fakture weer in te dien. Finansies > Krediteure: Fakture Hoe skep ek 'n faktuur? Klik Skep 'n faktuur. Kies die krediteur en vul die ...
Hoe om krediteur rekeninge te bestuur
Die Krediteur Rekeninge-funksie stel jou in staat om rekeninge vir die skool se verskaffers te skep en te bestuur. Finansies > Krediteure > Rekeninge Hoe skep ek 'n krediteurrekening? Klik Skep rekening. Vul die verskafferbesonderhede in. Klik Stoor. ...
Algemene Grootboek Joernale
Hierdie funksie word gebruik om transaksies op Grootboek rekeninge en Projekte te boek te stel. Finansies > Algemene Grootboek: Joernale Hoe verwerk ek 'n joernaal? Kies die datum, tipe en rekening(e). Voer die debiet- en kredietbedrae in. Voeg 'n ...
Hoe om debiteure joernale te doen
Die Debiteure Joernale-funksie laat u toe om drie tipes joernale op debiteure rekeninge te doen. Klik Doen 'n joernaal en kies die tipe. Finansies > Debiteure > Joernale Die drie tipes: Afskrywingsjoernaal, Debiteure Joernaal (regstelling), en ...