Hoe om debiet orders te besigtig en aan te bied
Die Debiet Orders-funksie laat jou toe om debiet orders vir die betrokke maand te besigtig, te bevestig en in te dien by Stratcol. Finansies > Debiteure: Debiet Orders Hoe bied ek debiet orders aan? Klik Skep Debietorder aanbieding en kies die maand. ...