Die Rooster Admin Jaareinde
Indien u skool voorberei vir die volgende jaar se Roosteropstelling, moet u eers Fase 1 van die Jaareindvoorbereiding voltooi, aangesien hierdie inligting benodig word voordat die Roosteropstelling kan begin. Hierdie stappe sal geen invloed op u ...