Afwesigheidsredes
Die databasis van afwesigheidsredes vir leerders en personeel word hier opgestel. Die standaard afwesigheidsredes is volgens riglyne van die Departement en hoef in teorie nie gewysig te word nie. As redigering nodig is, doen dit slegs vir spelfoute — ...