Noodnommers
Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisie stasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddienbesonderhede moet op die stelsel opgestel word. My Skool > Stelsel > Algemeen > Databasisse > ...