Hoe om Vakansiedae op te stel
Die stelsel maak outomaties voorsiening vir nasionale publieke vakansiedae. Vakansiedae help met statistiese verslagdoening oor teenwoordighede en verhoed dat afwesighede per ongeluk op 'n vakansiedag ingesleutel word. Indien 'n nasionale vakansiedag ...