Historiese Kontakinligting
Die geskiedenis van veranderinge aan kontakbesonderhede van Leerders, Ouers en Rekenpligtige persone kan hier besigtig word. My Skool > Leerders > Leerders Hoe besigtig ek veranderinge? Soek die leerder en klik op die naam. Kies die toepaslike tab ...