Kalender Gebeure
Hierdie funksie laat gebruikers toe om kalenders en kalendergebeure te bestuur. My Skool > Stelsel > Kommunikasie > Deel dokumente & inligting > Kalender Gebeure Hoe voeg ek 'n kalendergebeurtenis by? Kies die relevante Kalender via die afpyltjie en ...