Hoe om prestasietipes te bestuur in d6
Prestasietipes dui die fisiese items aan wat die leerder by die toekenningsgeleentheid ontvang, soos medaljes, trofeeƫ, beurse, balkies en sertifikate. My Skool > Prestasies > Databasisse > Prestasietipes Hoe voeg ek 'n prestasietipe by? Klik Skep ...