Krediteure ouderdomsontleding verslag
Hierdie artikel verduidelik hoe om 'n krediteure ouderdomsontleding verslag te genereer in d6+. Verslae > Finansies > Krediteure: Ouderdoms-ontleding Hoe genereer ek die verslag? Kies die datum vir die ontleding. Klik Besigtig om die PDF te genereer.