Met hierdie funksie word leerder-heffings hersien wat ingevoer is deur 'n gebruiker wat nie regte het om die heffings te wysig nie.
Finansies > Debiteure: Hersien Leerder Heffings
Hoe hersien ek leerder-heffings?
Dubbel-kliek op die leerder wie se heffing hersien moet word.
Redigeer indien nodig, of klik Goedkeur as die inligting korrek is.
Gereelde vrae
Wanneer moet ek hersien?
Elke keer wanneer 'n leerder bygevoeg is deur iemand sonder wysigingsregte.
Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 3.0
© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.
Related Articles
Nuwe Debiteure Notas & Reëlings
Daar is drie verskillende notas wat geskep kan word: 'n interne nota, 'n teksnota en 'n betalingsreeling. Finansies > Debiteure > Nuwe Debiteurenotas & Reëlings Hoe skep ek 'n nota? Klik Skep 'n nota, kies die familie/debiteur en datum. Kies die Tipe ...
Hoe om leerder openingsbalanse in te lees
Gebruik hierdie funksie om leerder (debiteur) openingsbalansjoernale te pos. Lees alle leerder openingsbalanse in vóórdat jy die algemene grootboek openingsbalansjoernaal pos. Finansies > Debiteure > Leerder Openings Balanse Hoe laai ek balanse ...
Hoe om debiteure joernale te doen
Die Debiteure Joernale-funksie laat u toe om drie tipes joernale op debiteure rekeninge te doen. Klik Doen 'n joernaal en kies die tipe. Finansies > Debiteure > Joernale Die drie tipes: Afskrywingsjoernaal, Debiteure Joernaal (regstelling), en ...
Hoe om debiteure rekeninge te bestuur
Met die Debiteure Rekeninge-funksie skep jy rekeninge vir invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit fasiliteer alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies. Finansies > Debiteure > Rekeninge Hoe werk ...
Hoe om debiteure rekeningstate te genereer
Elke leerder het 'n rekenpligtige. Slegs een rekening word per rekenpligtige gedruk. As twee leerders van 'n familie bv. aan die Pa as rekenpligtige gekoppel is, ontvang die Pa een staat met albei leerders op. Finansies > Debiteure > Rekeningstate ...