AKADEMIESE KRITERIA
Akademiese Kriteria Optionele Resultaat
Die Opsionele Resultaat-oortjie vertoon addisionele inligting soos persentasie en posisie in die graad van die leerder. My Skool > Stelsel > Prestasies > Databasisse > Akademiese Kriteria > Opsionele Resultaat Hoe stel ek 'n Opsionele Resultaat op? ...
Akademiese Kriteria: Kriteria Opstelling
Die Kriteria Opstelling laat u toe om reëls te skep wat bepaal watter leerders vir 'n prestasie kwalifiseer. Formules word visueel opgestel deur komponente van regs na die formule-veld te sleep. My Skool > Prestasies > Databasisse > Akademiese ...
Hoe om akademiese kriteria op te stel
Die Akademiese Kriteria-funksie word gebruik om sertifikaatreëls op te stel volgens u eie kriteria. My Skool > Prestasies > Databasisse > Akademiese Kriteria Hoe voeg ek nuwe kriteria by? Klik Skep nuwe. Tik die reëlnaam in Afrikaans en Engels in. ...