Begrotingswerksvel per Item

Begrotingswerksvel per Item


Die doel van hierdie Begrotingsdokument is om 'n nuttige instrument te wees om die volgende jaar se begroting op te stel. Die Begrotingsdokument kan per Personeellid gedruk word, met sy eie begrotingsitems waarvoor hulle verantwoordelik is. Hierdie dokument se inligting dien as riglyn om die begroting van die volgende jaar behoorlik te beplan.

Hoe om 'n begroting inligtings verslag te druk

  1. Kies die Begrotingsjaar "Vir begroting" deur op die afpyltjie te kliek.
  2. Kies die verantwoordelike persoon "Vir begroter" deur op die afpyltjie te kliek.
  3. Klik op die "gaan voort" knoppie.
  4. Kies in die linkerdeelvenster die vereiste rekeninge wat vertoon moet word (Gebruik <Ctrl> om meer as een rekening te kies).
  5. Kliek op die dubbele pyltjie-knoppie om die geselekteerde rekeninge na die regterkantste venster te skuif.
  6. Kliek op die "besigtig" knoppie om te sien.
  7. Die verslag sal gegenereer word as 'n (.pdf) dokument wat in Adobe Acrobat Reader besigtig kan word. U kan nou hierdie verslag druk.
  8. Navigeer jou muis wyser onderaan die skerm en sonder om te klik, staan op die pyltjie-klik-pyltjie met die muiswyser.
  9. 'N Werkbalk met moontlike aksies sal op die skerm verskyn.
  10. Kliek op die "print" ikoon, kies jou printer instellings en druk die dokument op na jou drukker.


© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Begrotings Werksvel Per Item

      Hoe om 'n begrotings werksvel per item te druk Kies die relevante begroting Kies die relevante rekening Kies die relevante begroter en skuif hom/haar oor na regs deur op die naam te kliek en dan op die twee pyltjies wat na regs wys Kliek op Besigtig ...
    • Begroting Per Kategorie

      Hoe om 'n opsommende begroting wat vergelyk met 'n ander gekose jaar se begroting te druk Kies die Begrotingsjaar ("Vir begroting") deur op die pyltjie te kliek Kies 'Opsomming' in die opsie 'Wys' deur op die afrolpyltjie te kliek Kies die vorige ...
    • Begroting Per Personeellid

      Hoe om 'n opsommingslys per personeellid te genereer Kies die Begrotingsjaar "Vir begroting" deur op die afpyltjie te kliek. Kies die verantwoordelike persoon "Vir begroter" deur op die afpyltjie te kliek. Klik op die "gaan voort" knoppie. Kies ...
    • Learners Per Billing Item

      GENERATE A LEARNERS PER BILLING ITEM REPORT Choose the relevant billing items for which you would like to preview a report and click on the >> arrow to move the selected items to the right. Click on "Preview" to generate the report. The report will ...
    • Budget Document Per Item

      How to generate a budget document per item Choose the relevant budget Choose the relevant account Choose the relevant budgeter and move him/her to the right by highlighting him/her and moving him/her to the right by clicking on the double arrows to ...