Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

Debiteure Ouderdomsontleding Verslag


Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep

  • Kies die datum van die ouderdomsontleding
  • Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees
  • Kies of die oudersontleding vir Alle rekenpligtes, Slegs rekenpligtiges met kinders nog in hierdie skool of Slegs rekenpligtiges met geen meer kinders in hierdie skool moet wees
  • Kies of die ouderdomsontleding moet hardloop per 'n heffingskategorie of alle heffingskategorieë
  • Indien u per heffingskategorie gekies het, kies dan watter heffingskategorie getoon moet word
  • Kies of die ouderdomsontleding per leerder, rekeningpligtige of registerklas moet vertoon
  • Kies of debiet, krediet, nul of alle saldos getoon moet word
  • Kies om te sorteer volgens familie of familiekode indien jy gekies het om die ouderdomsontleding te vertoon per leerder of rekeningpligtige
  • Kliek besigtig  om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Krediteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om 'n ouderdoms ontleding te genereer Kies die datum waarop jy die verslag wil genereer Kies of jy die krediteure ouderdomsontleding wil genereer volgens "krediteure" of die "grootboek kontrole rekening" Kies of jy die krediteure ...
    • Debiteure Ontledings Verslag

      Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders. Kies die jaar. Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n ...
    • Kasboek Verslag

      Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n kasboek verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie ...
    • Algemene Grootboek Verslag

      Hoe om die algemene grootboek verslag te skep Kies of jy vir Alle, Aktiewe of Geslote rekeninge wil vertoon. Kies om dit te sorteer volgens Rekeningkode, Rekeningnaam, Kategorie of Begrotingshoof. Kliek op "besigtig" om die verslag te toon. Die ...
    • Vrystelling Aansoek

      Hoe om die vrystelling aansoek verslag te skep Kies of jy met inligting of sonder inligting wil druk. Indien jy kies om sonder inligting te druk, spesifiseer die aantal leë rye wat gedruk moet word. Indien jy gekies het om met besonderhede te druk, ...