PROJEK BESKRYWING
Goeiedag, Sien asb aangehegde foto van hoe ons projekte tans op ons debiteure se state lyk. Die projekte laat ons nie toe om enige ander informasie as 'n PROJEKNOMMER & NAAM in te sit nie, dan is dit te veel karakters om netjies op die staat te verskyn.