Krediteure Ouderdomsontleding Verslag

Krediteure Ouderdomsontleding Verslag


Hoe om 'n ouderdoms ontleding te genereer

  • Kies die datum waarop jy die verslag wil genereer
  • Kies of jy die krediteure ouderdomsontleding wil genereer volgens "krediteure" of die "grootboek kontrole rekening"
  • Kies of jy die krediteure ouderdomsontleding wil genereer per "standaard ontleding" wat die uitstaande dae voorstel of anders kan jy dit genereer volgens "betalingsterme"
  • Kies of jy "alle saldo's", "debiet saldo's", "krediet saldo's" of "nul saldo's" wil sien op die verslag
  • Kies of jy die verslag volgens "kode" of "verskaffer" wil sorteer
 
© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...
    • Krediteure Joernale

      Aanpassings tussen grootboekrekeninge en krediteure word gedoen met behulp van "joernale" Hoe om 'n krediteur jornaal te skep Kliek op die "doen 'n aansuiwering" knoppie Kies die krediteur vir wie jy die joernaal wil doen Kliek op die "gaan voort" ...
    • Kasboek Verslag

      Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n kasboek verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie ...
    • Algemene Grootboek Verslag

      Hoe om die algemene grootboek verslag te skep Kies of jy vir Alle, Aktiewe of Geslote rekeninge wil vertoon. Kies om dit te sorteer volgens Rekeningkode, Rekeningnaam, Kategorie of Begrotingshoof. Kliek op "besigtig" om die verslag te toon. Die ...
    • Projekte Verslag

      Hoe om 'n projeklys te skep Kies om Alle, Aktiewe of Afgesluite projekte te vertoon Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te besigtig. Die verslag sal geskep word as 'n .pdf dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument ...