My Begroting

My Begroting


My begroting

  • Hier sal alle begrotings vir die gebruiker wat tans aangeteken is, verskyn.
  • Onder die "begrotingshoof" sal die stelsel gebruiker se naam verskyn.
  • Onder die "jaar" opskrif, kan die gebruiker die jaar kies van die begroting wat hy/sy wil besigtig.
  • Die volgende inligting sal uiteengesit word:
  1. Begrotings Tipe
  2. Begrotings Kategorie
  3. Rekening Kode
  4. Rekening Naam
  5. Totale Begroting
  6. Totaal Werklik
  7. Verskil (word bereken deur die "totaal werklik" van die "totale begroting" af te trek)
  • Die bedrae wat in groen verskyn dui aan dat die werklike totaal nog in die begroting's totaal val.
  • Die bedrae wat in rooi verskyn dui aan dat die werklike totaal die begroting's totaal oorskry het.

Dit is moontlik om die betrokke inligting na excel uit te voer deur op die Excel knoppie wat links bo op die bladsy verskyn, te druk. Daar is ook 'n soek tabel wat verskyn regs bo op die bladsy waar jy dan of rekening naam of die rekening kode kan intik.

Die gebruiker sal slegs die rekeninge kan besigtig waarvan hy/sy die begrotings hoof is.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Jaarlikse Begroting

      Hoe om 'n nuwe begroting te skep Skep 'n leë begroting vir die volgende jaar deur op die "voegby" knoppie te druk Kies die jaar deur te kliek op die af pyltjie Tik 'n beskrywing in beide die Afrikaanse en Engelse beskikbare velde Kliek dan op die ...
    • My Begroting

      Hier sal alle begrotings vir die gebruiker wat tans aangeteken is, verskyn. Onder die "begrotingshoof" sal die stelsel gebruiker se naam verskyn. Onder die "jaar" opskrif, kan die gebruiker die jaar kies van die begroting wat hy/sy wil besigtig. Die ...
    • Begroting Per Kategorie

      Hoe om 'n opsommende begroting wat vergelyk met 'n ander gekose jaar se begroting te druk Kies die Begrotingsjaar ("Vir begroting") deur op die pyltjie te kliek Kies 'Opsomming' in die opsie 'Wys' deur op die afrolpyltjie te kliek Kies die vorige ...
    • Begroting Per Personeellid

      Hoe om 'n opsommingslys per personeellid te genereer Kies die Begrotingsjaar "Vir begroting" deur op die afpyltjie te kliek. Kies die verantwoordelike persoon "Vir begroter" deur op die afpyltjie te kliek. Klik op die "gaan voort" knoppie. Kies ...
    • Begrotingswerksvel per Item

      Die doel van hierdie Begrotingsdokument is om 'n nuttige instrument te wees om die volgende jaar se begroting op te stel. Die Begrotingsdokument kan per Personeellid gedruk word, met sy eie begrotingsitems waarvoor hulle verantwoordelik is. Hierdie ...