Ouers kan hulle eie besonderhede opdateer direk op die App en vra dat leerder inligting opgedateer word. Veranderinge deur die ouer Inligting word outomaties toegepas maar versoeke vir leerder inligting moet deur die skool toegepas word. Die versoeke vir die veranderings van leerder inligting sal hier gelys word.
Besigtig en soek vir onverwerkte versoeke
- Kliek op My Skool > Kommunikasie > Versoekte Veranderinge
- Alle onverwerkte versoeke vir verandering sal hier wys. ( Let wel: Slegs leerder veranderings moet deur die Skool aanvaar word. Versoeke vir ouer inligting word outomaties opgedateer.)
- Lees 'n minimum van 3 karakters in die blok in om te soek vir spesifieke leerders.
- Om die soek blok se veld skoon te maak kliek op die " Herstel" knoppie.
Aanvaar/ Afkeur van 'n verandering versoek
- Kliek op My Skool > Kommunikasie > Versoekte Verandering
- 'n Skerm sal opkom wat al die versoeke wys.
- Kliek op die blokkie langs die leerder se naam wat jy wil verander/ wysig
- Wanneer die leerder gekies is word die "Aanvaar of Verwyder" knoppies beskikbaar.
- Om die Plus Platform op te dateer met die gewysigde inligting kliek op die "aanvaar" knoppie. Wanneer die stap voltooi is sal die leerder inligting opgedateer wees in die Plus Platform.
- Om die gewysigde inligting af te keur kliek op die " Verwyder" knoppie. Wanneer jy die versoek verwyder sal die leerder inligting onveranderd bly op die Plus Platform.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.