Tik <Ctrl> <F> om spesifieke woorde in die artikel te soek..
Hierdie funksie word gebruik om sertifikaatreëls op te stel volgens u eie kriteria. Spesifieke formules word opgestel om die resultate te bereken. Die resultate maak gebruik van die Meriete-, Jaar- of Promosiepunte wat reeds met die kurrikulum formules bereken is.
Neem kennis dat die formules vir die Promosiepunt, Merietepunt en/of Jaarpunt reeds opgestel moet wees by My Skool > Kurrikulum > Jaareind Formules om hierdie funksie te kan gebruik.