Akademiese Kriteria: Kriteria Opstelling

Akademiese Kriteria: Kriteria Opstelling


My Skool > Prestasies > Akademiese Kriteria

Tik <Ctrl> <F> om vir spesifieke woorde in die artikel te soek.

Kriteria tab:

Dit is krities  om die volgorde hieronder te volg wanneer 'n kriteria reël opgestel word. 

  1. Funksies
  2. Veranderlikes
  3. Wysigers (opsioneel)

Nota: Graad gemiddeldes vir leerders sluit die punte van LSEN leerders uit.
Die graad gemiddeldes vir LSEN leerders sal afsonderlik bereken word met die punte van al die LSEN leerders in die graad.

In hierdie voorbeeld, skep ons 'n reël wat die Top 10 leerders per graad selekteer, gebasseer op die gemiddeld vir Term 1, 2 en 3.

Die finale formule sal soos volg lyk:
  1. PosisieinGraad(Gemiddeld(Leerder: Kwartaal 1, Leerder: Kwartaal 2, Leerder: Kwartaal 3)) ≤ 10
Stap 1:
  1. Die formule veld is nou leeg en wys net 'n rooi blok met 3 kolletjies.
  1. Begin die formule opstel deur 'n Logika veld van regs onder te trek tot bo-op die rooi kolle. 
  • Trek die  logika veld tot op die rooi blok met kolle.
    Kliek hier vir 'n video voorbeeld.

  • Daar is nou 'n formule geskep waar een waarde kleiner as 'n ander waarde moet wees.

        
Stap 2:

  1. Die "PosisieinGraad"-funksie sal nou in die formule vertoon:
  2. Voeg die "Gemiddeld" funksie by deur  te trek tot bo-p "waarde 1". 
  1. Die "Gemiddeld" funksie sal nou bygevoeg word tot die formule. Twee addisionele waarde velde is ook geskep. 

Stap 3:

  1. Dui die waardes vir die formule aan deur die termyne links bo tot op waardes 1 en 2 te trek. 
  2. Trek  tot op waarde 1 en  tot op waarde 2. 
  3. Kliek hier vir 'n video voorbeeld.
  4. Voeg nou 'n addisionele veranderlike by 
  5. Beweeg die muis oor die waardes en kliek dan op wat vertoon 


Herhaal die vorige stappe om bykomende velde by te voeg.


Stap 4:

Nou gaan ons per hand die waarde vir waarde 2 as 10 insleutel, omdat ons die top 10 leerders wil laat vertoon. Plaas u muis oor die rooi blokkie getiteld "waarde 2" en 'n knoppie getiteld "Tik waarde in" sal vertoon word. Kliek op hierdie knoppie.

  • Indien u die resultaat van u kriteria reël (Formule) wil nagaan, kliek op die   knoppie.
  • Dit sal die top 10 leerders vertoon per vak of per graad, afhangende van u keuse om gekonsolideerd te vertoon of nie (Op die ‘Vakke’ tab).
  • Die reël is nou opgestel om te soek vir die Top 10 Leerders gebaseer op hulle gemiddeld (Kw 1, 2 en 3) punt posisie in die graad.


Daar is ook vooropgestelde formules om van te kies op die kieslys

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Akademiese Kriteria

      My Skool > Prestasies > Akademiese Kriteria Tik <Ctrl> <F> om spesifieke woorde in die artikel te soek.. Hierdie funksie word gebruik om sertifikaatreëls op te stel volgens u eie kriteria. Spesifieke formules word opgestel om die resultate te ...
    • Akademiese Kriteria Optionele Resultaat

      My Skool  >  Prestasies >  Akademiese Kriteria Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Opsionele Resultaat tab   Die funksie vertoon die addisionele inligting soos persentasie en posisie in die graad van die leerder. Bv. wanneer jy ...
    • Prestasies

      My Skool >  Prestasies > Prestasies Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.                              Prestasies is die items waarvoor leerders erkennings/toekennings ontvang. Hierdie word gegroepeer onder Skool Aktiwiteite soos Akademie, ...
    • Skool Aktiwiteite

      My SKOOL > PRESTASIES > SKOOL AKTIWITEITE Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. Skool Kategorieë en Aktiwiteite word gebruik om veskillende prestasies te groepeer.  Die lys kan volgens die status vertoon word. Een of al hierdie statusse ...
    • Outomatiese Akademiese Toekennings

      My Skool > Prestasies > Outomatiese Akademiese Toekennings  Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Akademiese prestasies kan outomaties geallokeer word aan leerders na aanleiding van Akademiese Kriteria soos voorheen opgestel. Leerder punte ...