Algemene Grootboek Verslag

Algemene Grootboek Verslag


Hoe om die algemene grootboek verslag te skep

  • Kies of jy vir Alle, Aktiewe of Geslote rekeninge wil vertoon.
  • Kies om dit te sorteer volgens Rekeningkode, Rekeningnaam, Kategorie of Begrotingshoof.
  • Kliek op "besigtig" om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .pdf dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Algemene Grootboek Joernale

      Hierdie funksie moet slegs gebruik word wanneer u transaksies op Grootboek rekeninge en Projekte wil teboekstel. Joernale word nie gebruik vir regstellings in debiteure rekeninge nie. Hoe om 'n joernaal te skep. Kliek op die "skep 'n joernaal" ...
    • Algemene Grootboek Rekeninge

      Grootboekrekeninge maak deel uit van die grootboek van die skool, waar alle rekenkundige transaksies gestoor en opgesom word. Hierdie word benodig sodat die boekhouding stelsel suksesvol kan funksioneer. Grootboekrekeninge word normaalweg genommer. ...
    • Grootboek Detail

      Verslae > Finansies > Transaksies > Grootboek Detail Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n grootboek detail verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies of rekeninge gesorteer moet word volgens ...
    • Kasboek Verslag

      Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n kasboek verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie ...
    • Projekte Verslag

      Hoe om 'n projeklys te skep Kies om Alle, Aktiewe of Afgesluite projekte te vertoon Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te besigtig. Die verslag sal geskep word as 'n .pdf dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument ...