Grootboek Detail

Grootboek Detail

Verslae > Finansies > Transaksies > Grootboek Detail

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hoe om 'n grootboek detail verslag te skep

  • Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop
  • Kies of rekeninge gesorteer moet word volgens kode of beskrywing deur op die af-pyltjie te kliek
  • Kies vir alle-, aktiewe- of geslote rekeninge
  • Kies die spesifieke rekening in die linkerkantse kolom waarvoor jy die grootboek detail wil besigtig en kliek dan op die pyltjies knoppie om die spesifieke rekening na regs te plaas
  • Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Projek Detail

      Verslae > Finansies > Transaksies > Projek Detail Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n projek detail verslag te skep Kies of alle transaksies getoon moet word of slegs vir 'n periode Kies of die projek detail per transaksie, ...
    • Goedkeur Van Transaksies

      Hierdie funksie fasiliteer die goedkeuring of verwerping van fakture en krediet notas wat ingesleutel is. Transaksies kan per faktuur of per faktuur lyn (Item) goedgekeur word. Dit beteken enige Faktuur kan gedeeltelik goedgekeur word. Die huidige ...
    • Algemene Grootboek Joernale

      Hierdie funksie moet slegs gebruik word wanneer u transaksies op Grootboek rekeninge en Projekte wil teboekstel. Joernale word nie gebruik vir regstellings in debiteure rekeninge nie. Hoe om 'n joernaal te skep. Kliek op die "skep 'n joernaal" ...
    • Algemene Grootboek Rekeninge

      Grootboekrekeninge maak deel uit van die grootboek van die skool, waar alle rekenkundige transaksies gestoor en opgesom word. Hierdie word benodig sodat die boekhouding stelsel suksesvol kan funksioneer. Grootboekrekeninge word normaalweg genommer. ...
    • Algemene Grootboek Verslag

      Hoe om die algemene grootboek verslag te skep Kies of jy vir Alle, Aktiewe of Geslote rekeninge wil vertoon. Kies om dit te sorteer volgens Rekeningkode, Rekeningnaam, Kategorie of Begrotingshoof. Kliek op "besigtig" om die verslag te toon. Die ...