Kasboek Verslag

Kasboek Verslag

Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hoe om 'n kasboek verslag te skep

  • Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop
  • Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie te kliek
  • Kies of rekeninge gesorteer moet word volgens kode of beskrywing deur op die af-pyltjie te kliek
  • Kies vir alle-, aktiewe- of geslote rekeninge
  • Kies die spesifieke rekening in die regterkantse kolom waarvoor jy die grootboek detail wil besigtig en kliek dan op die dubbel pyltjies knoppie om die spesifieke rekening na regs te plaas
  • Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig

© Copyright d6 group (Pty) Ltd


    • Related Articles

    • Algemene Grootboek Verslag

      Hoe om die algemene grootboek verslag te skep Kies of jy vir Alle, Aktiewe of Geslote rekeninge wil vertoon. Kies om dit te sorteer volgens Rekeningkode, Rekeningnaam, Kategorie of Begrotingshoof. Kliek op "besigtig" om die verslag te toon. Die ...
    • Debiteure Ontledings Verslag

      Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders. Kies die jaar. Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n ...
    • Projekte Verslag

      Hoe om 'n projeklys te skep Kies om Alle, Aktiewe of Afgesluite projekte te vertoon Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te besigtig. Die verslag sal geskep word as 'n .pdf dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument ...
    • Goedkeur Van Transaksies

      Hierdie funksie fasiliteer die goedkeuring of verwerping van fakture en krediet notas wat ingesleutel is. Transaksies kan per faktuur of per faktuur lyn (Item) goedgekeur word. Dit beteken enige Faktuur kan gedeeltelik goedgekeur word. Die huidige ...
    • Bate Verslae

      Hoe om die ingevoerde bates verslag te genereer Kies hoe jy die verslag wil genereer. Dit kan gedoen word deur op die af-pyltjie te kliek by "Groepeer Volgens" Kies om te filtreer volgens die eienaar deur op die af-pyltjie by "Filtreer Volgens ...