DOKUMENTTIPES

DOKUMENTTIPES


Dokumente of prente vir personeellede, ouers en/of leerders te stoor. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander dokumente in d6+ op te laai.



Skep verskillende tipes dokumente:

Enige aantal bykomende tipes kan volgens die behoeftes van u skool bygevoeg word.

Let wel:

Slegs een dokument kan per tipe, per persoon opgelaai word. As u verskeie soortgelyke dokumente wil oplaai moet u genommerde tipes skep, byvoorbeeld Terapeutverslag 1, Terapeutverslag 2, ens. Duplikaatname word nie toegelaat nie. Toekomstige ontwikkeling sal die moontlikheid byvoeg om dokumente aan gebeurtenisse soos afwesigheid te heg.


My Skool > Algemeen > Dokumente: Dokument tipes

  • Kies die Personeel, Leerder of Ouer bladsy.

  • Klik op Voeg nuwe by om 'n nuwe reël te vertoon om die vereiste dokumenttipe besonderhede in te voer

  • Dokumenttipe Afr/Eng: Benoem die tipe dokument

  • Status: Dui aan of die tipe aktief of onaktief is. Onaktiewe tipes sal behou word, maar word nie getoon vir leerders, ouers of personeel nie.

  • Benodig: Dui aan of die dokument vereis word of nie. 'n Stelseltaak sal verskyn vir elke vereiste tipe dokument om aan te dui vir watter leerders, ouers of personeel die dokument ontbreek.

  • Klik op Aanvaar veranderinge om die inskrywing te stoor

  • Alternatiewelik, klik op Verwerp veranderinge om ongestoorde veranderinge weg te gooi.

Die lys dokumente kan na Excel uitgevoer word as die gebruiker Excel-uitvoerregte het.



Gebruikersregte

  • Die vermoë om Dokument tipes te bestuur word beheer deur "1.1. Skool administrasie".

  • Die vermoë om Personeel dokumente te bestuur word beheer deur "1.2. Personeel administrasie".

  • Die vermoë om Leerder- en Ouer dokumente te bestuur, word beheer deur "1.3. Leerder / Oueradministrasie".

  • Die vermoë om dokumente op Leerder Oorsig te sien, word beheer deur die Leerder Oorsig-blad "Dokumente”-reg.



    • Related Articles

    • OUER DOKUMENTE

      Dokumente of fotos vir personeellede, ouers en/of leerders kan nou gestoor word. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander ...
    • LEERDER DOKUMENTE

      Dokumente of prente vir personeellede, ouers en/of leerders te stoor. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander dokumente in ...
    • PERSONEEL DOKUMENTE

      Dokumente of fotos vir personeellede, ouers en/of leerders kan gestoor word. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander ...
    • Personeel

      My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...
    • Personeel Registers

      Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede Hoe om personeel bywoningsregisters te skep Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te ...