Begrotingskategoriee

Begrotingskategoriee


Hoe om 'n begrotings kategorie te skep

  • Kliek op die "voeg by" knoppie
  • Tik die begrotingskategorie naam in beide Afrikaans sowel as Engels in die beskikbare blokkies
  • Kies watter rekeningtipe die begroting kategorie voor is. Dit kan of 'n Inkomste/Uitgawe rekening wees of 'n Kapitaal rekening wees
  • Kliek op die "voeg by" knoppie

Hoe om 'n begrotings kategorie te redigeer

  • Kies die begrotings kategorie wat jy wil wysig
  • Kliek op die "redigeer" knoppie
  • Nadat jy die wysigings aangebring het, kliek op die "stoor" knoppie

Hoe om 'n begrotings kategorie te verwyder

  • Kies die begrotings kategorie wat jy wil verwyder
  • Kliek op die "verwyder" knoppie

Indien die begrotingskategorie aan 'n grootboek rekening gekoppel is, gaan jy hom eers van die rekening moet ontkoppel alvorens jy hom kan verwyder

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • My Begroting

      Hier sal alle begrotings vir die gebruiker wat tans aangeteken is, verskyn. Onder die "begrotingshoof" sal die stelsel gebruiker se naam verskyn. Onder die "jaar" opskrif, kan die gebruiker die jaar kies van die begroting wat hy/sy wil besigtig. Die ...
    • Jaarlikse Begroting

      Hoe om 'n nuwe begroting te skep Skep 'n leë begroting vir die volgende jaar deur op die "voegby" knoppie te druk Kies die jaar deur te kliek op die af pyltjie Tik 'n beskrywing in beide die Afrikaanse en Engelse beskikbare velde Kliek dan op die ...
    • Begrotings Werksvel Per Item

      Hoe om 'n begrotings werksvel per item te druk Kies die relevante begroting Kies die relevante rekening Kies die relevante begroter en skuif hom/haar oor na regs deur op die naam te kliek en dan op die twee pyltjies wat na regs wys Kliek op Besigtig ...
    • My Begroting

      My begroting Hier sal alle begrotings vir die gebruiker wat tans aangeteken is, verskyn. Onder die "begrotingshoof" sal die stelsel gebruiker se naam verskyn. Onder die "jaar" opskrif, kan die gebruiker die jaar kies van die begroting wat hy/sy wil ...
    • Begroting Per Kategorie

      Hoe om 'n opsommende begroting wat vergelyk met 'n ander gekose jaar se begroting te druk Kies die Begrotingsjaar ("Vir begroting") deur op die pyltjie te kliek Kies 'Opsomming' in die opsie 'Wys' deur op die afrolpyltjie te kliek Kies die vorige ...