Bate Verslae

Bate Verslae


Hoe om die ingevoerde bates verslag te genereer

  • Kies hoe jy die verslag wil genereer. Dit kan gedoen word deur op die af-pyltjie te kliek by "Groepeer Volgens"
  • Kies om te filtreer volgens die eienaar deur op die af-pyltjie by "Filtreer Volgens Eienaar" te kliek. Indien jy "Geen (Nie Gekoppel)" kies, sal dit die bate inskrywings vertoon wat geen eienaars aan hul gekoppel het nie
  • Kies om te filtreer volgens die area deur op die af-pyltjie by "Filtreer Volgens Area" te kliek. Indien jy "Geen (Nie Gekoppel)" kies, sal dit die bate inskrywings vertoon wat geen areas aan hul gekoppel het nie
  • Kies om sub-areas in te sluit of nie deur 'n regmerkie te plaas by "Sluit sub-areas in". Hierdie opsie sal slegs beskikbaar wees indien jy 'n area gekies het wat sub-areas in het
  • Kies die datumreeks van wanneer die bates ingevoer is deur te kliek op die kalender ikoon by "Begin en Eind datum". Neem kennis dat hierdie slegs die datumreeks is vir wanneer die bate ingevoer is, nie vir wanneer die bate aangeskaf is nie.
  • Kliek op die "genereer verslag" knoppie om die verslag te genereer.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Bates Oorsig

      My Skool > Bates Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Hierdie funksie laat die gebruiker toe om 'n bateregister op te stel vir die skool onder die volgende opskrifte: Bate Kategorieë Besigtig of druk die lys van bate kategorieë. Die lys ...
    • Bate Kategorieë

      Hoe om bate kategorieë te besigtig Kliek op die pyltjie om 'n afdeling uit te brei © Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Bestuur Ingevoerde Bates

      Hoe om ingevoerde bates se beskrywing te wysig Kies die eienaar van die bate by "Eienaar" Kies die area van die bate by "Area" Om die batelys te filtreer, kan jy die bate beskrywing in die Soek veld intik en dan kliek op die "soek" knoppie. Kliek op ...
    • Intrek Van Bates

      Met hierdie funksie kan die gebruiker bates vanaf ‘n Excel spreiblad in die stelsel intrek. Maak asseblief seker dat wanneer jy die Excel spreiblad weer inlees, dat jy nie dieselfde bate hoeveelhede inlees dat dit die totale vermeerder nie. Lees jou ...
    • Verskaffers

      Hoe om bate verskaffers te besigtig en te wysig Om 'n inskrywing by te voeg, kliek op die "voeg by" knoppie Sleutel die naam van die verskaffer in Kliek op die "stoor" knoppie om die verskaffer by te voeg Om 'n inskrywing te wysig, kliek op die ...