Bates Oorsig

Bates Oorsig

My Skool > Bates


Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.
Hierdie funksie laat die gebruiker toe om 'n bateregister op te stel vir die skool onder die volgende opskrifte:
  1. Bate Kategorieë
    Besigtig of druk die lys van bate kategorieë. Die lys kan nie aangepas word nie.

  2. Terreinplan en lokale
    SKep lokale waaraan die bates toegeken word. (Klaskamers/Kantore/Stoorkamers gegroepeer vorlgens hoofgeboue)

  3. Verskaffers
    Skep n ys van verskaffers waaruit gekies kan word in die bate register.

  4. Intrek van bates
    Laai 'n Excel templaat af waarin die bates voltooi word.
    Noodsaaklike velde is Beskrywing (Description), Hoeveelheid (Quantity) en Lokaal (Location).
    Bykomede items kan slegs met die tempaat ingetrek word.

  5. Koppel ingevoerde velde
    Koppel enige velde wat nie outomaties gekoppel het nie in die 8 verskillende kkategorieë

  6. Bestuur ingevoerde bates
    Besigtig of verander individuele items, of voer die lys uit na Excel.

  7. Bate verslae
    Druk verslae volgens verskillende groeperings



© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Verskaffers

      Hoe om bate verskaffers te besigtig en te wysig Om 'n inskrywing by te voeg, kliek op die "voeg by" knoppie Sleutel die naam van die verskaffer in Kliek op die "stoor" knoppie om die verskaffer by te voeg Om 'n inskrywing te wysig, kliek op die ...
    • Bestuur Ingevoerde Bates

      Hoe om ingevoerde bates se beskrywing te wysig Kies die eienaar van die bate by "Eienaar" Kies die area van die bate by "Area" Om die batelys te filtreer, kan jy die bate beskrywing in die Soek veld intik en dan kliek op die "soek" knoppie. Kliek op ...
    • Bate Kategorieë

      Hoe om bate kategorieë te besigtig Kliek op die pyltjie om 'n afdeling uit te brei © Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Prestasie Oorsig

      Prestasie Oorsig Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Die Prestasie module laat skole toe om sekere akademiese kriteria en formules op te stel om te betaal watter leerders spesifieke akademiese sertifikate en ander toekennings moet ...
    • Intrek Van Bates

      Met hierdie funksie kan die gebruiker bates vanaf ‘n Excel spreiblad in die stelsel intrek. Maak asseblief seker dat wanneer jy die Excel spreiblad weer inlees, dat jy nie dieselfde bate hoeveelhede inlees dat dit die totale vermeerder nie. Lees jou ...