Hoe om borge vir sertifikate te bestuur in d6
My Skool > Prestasies > Borge
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Borge se name kan bygevoeg word om outomaties op spesifieke sertifikate te druk. Hierdie artikel verduidelik hoe om borge by te voeg, te verander of te verwyder.
Hoe om 'n borg by te voeg
- Om 'n borg by te voeg, kliek op "Skep Nuwe".
- Tik die borg se naam in die verpligte velde vir Afrikaans en Engels. Die stelsel u nie toelaat om te stoor as die velde nie ingevul is nie.
- Stoor om te finaliseer.
Hoe om 'n bestaande borg te verander
- Dubbelkliek die borg naam, of kliek die naam en dan "Wysig".
- Bring die nodige veranderings aan.
- Stoor om te finaliseer.
Aktiveer, De-aktiveer of Verwyder 'n borg
Dubbelkliek die borg naam, of kliek die naam en dan "Wysig".
Kliek die af-pyltjie om die Status te kies.
Stoor om te finaliseer.

"Onaktief" behou die borg in die lys, om later te gebruik.
"Geskrap" sal die borg van die stelsel af verwyder.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
Related Articles
Hoe om prestasies op te stel en te bestuur
Prestasies is die items waarvoor leerders erkennings/toekennings ontvang. Hierdie word gegroepeer onder Skool Aktiwiteite soos Akademie, Tennis en Leierskap. Tipiese prestasies sluit in: Top 10 per vak, 1ste spankaptein, hoofseun. My Skool > ...
Hoe om prestasie sertifikate te druk
Die Prestasie Sertifikate-funksie druk die geallokeerde sertifikate op grond van die gekoppelde sertifikaat-template. Sertifikate moet eers geallokeer wees by My Skool > Stelsel > Prestasies voordat hulle hier gedruk kan word. Verslae > Leerders > ...
SERTIFIKATE
My Skool > Algemeen > Sertifikate Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. Hierdie knoppie word binnekort gestaak. Ons raai u aan om eerder gebruik te maak van die nuwe Prestasies-module by My School> Prestasies. Die volgende handleiding ...
Hoe om vakke te bestuur
Vakke Oorsig Die Vakke-module bevat die meesterlys van alle akademiese vakke wat in die skool se databasis beskikbaar is. Vir Suid-Afrikaanse openbare skole is die CAPS-kurrikulumvakke vooraf gelaai met die nodige regulatoriese kodes. Hierdie module ...
Hoe om personeel te bestuur
Personeelbestuur Oorsig Die Personeelbestuur-module dien as die sentrale databasis vir alle skoolpersoneel. Dit is noodsaaklik dat elke personeellid se besonderhede op die stelsel gelaai word, ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys ...