Faks Voorblad

Faks Voorblad



GENERAAT 'N FAKS VOORBLAD

  1. Klik op Verslae> Dokumente> Faks voorblad
  2. Kies om met of sonder inligting te druk, en tweetalig of nie.
  3. As jy met inligting gekies het
  4. Voer die persoon in waarheen die faks moet gaan.
  5. Voer die faksnommer in waarop die faks gestuur word.
  6. Gee die aantal bladsye in wat gestuur sal word.
  7. Voer die telefoonnommer in.
  8. Voer die verwysing van die faks in.
  9. Voer die persoon in vir wie se aandag die faks moet wees.
  10. Voer die persoon in waarvan die faks gestuur word.
  11. Voer die inhoud van die boodskap in.
  12. Klik op die "Besigtig" -knoppie om die faks voorblad te genereer.
  13. Die faks voorblad sal gegenereer word.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • OUER DOKUMENTE

      Dokumentbestuur (Personeel, Ouers en Leerders) Oorsig Die Dokumentbestuur-funksie dien as 'n veilige digitale arkief vir die stoor van kritieke rekords. Skole kan hierdie module gebruik om afskrifte van ID-dokumente, geboortesertifikate, bewyse van ...
    • Leerder Dokumente

      Oorsig Die Leerderdokumente-module dien as 'n digitale liasseerstelsel vir noodsaaklike leerderrekords. Dit stel administratiewe personeel in staat om lêers soos ID-afskrifte, geboortesertifikate en mediese rekords direk op 'n leerder se profiel op ...
    • PERSONEEL DOKUMENTE

      Dokumente of fotos vir personeellede, ouers en/of leerders kan gestoor word. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander ...
    • DOKUMENTTIPES

      Dokumente of prente vir personeellede, ouers en/of leerders te stoor. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander dokumente in ...
    • REISEIS

      Druk hierdie vorm om amptelike reisuitgawes aangegaan deur 'n privaat voertuig te eis. Genereer 'n reis eisvorm Klik op Verslae> Dokumente> Reis> Eis Klik op die " Besigtig" -knoppie om die reis-eisvorm te genereer. © Copyright d6 group (Pty) Ltd.