Dokumente of prente vir personeellede, ouers en/of leerders te stoor. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander dokumente in d6+ op te laai.
Laai dokumente op vir individuele personeellede, ouers en/of leerders: |
My Skool > Leerders > Leerder dokumente |
Status | Lys huidige of verlaat personeellede |
Tipe | Kies om alle soorte dokumente of slegs 'n spesifieke tipe te sien |
Wys | Wys slegs personeel met en/of sonder dokumente |
Soek | Tik 'n persoon se naam om slegs een leerder, ouer of personeellid se dokumente te sien Dokumente word volgens die bogenoemde keuses gelys Klik op die Dokument Tipe-skakel om net een tipe dokument te wys Om 'n dokument te laai vir persone sonder dokumente, klik op ”Choose file”, vind die lêer en kies Laai lêer Klik op die Titel-skakel om 'n bestaande dokument te sien of af te laai Om 'n dokument te verwyder, klik op Verwyder vir die spesifieke dokument Die stelsel dui aan wie die dokument opgelaai het, asook die datum en tyd waarop dit opgelaai is
|
Enige aantal bykomende tipes kan volgens die behoeftes van u skool bygevoeg word. |
Let wel: | Slegs een dokument kan per tipe, per persoon opgelaai word. As u verskeie soortgelyke dokumente wil oplaai moet u genommerde tipes skep, byvoorbeeld Terapeutverslag 1, Terapeutverslag 2, ens. Duplikaatname word nie toegelaat nie. Toekomstige ontwikkeling sal die moontlikheid byvoeg om dokumente aan gebeurtenisse soos afwesigheid te heg. |
My skool > Leerders > Leerderoorsig > Dokumente blad |
Die lys met opgelaaide leerderdokumente word op die Dokumente blad vertoon. |
Dokument tipes: Kies om alle soorte dokumente te sien, of kies spesifieke tipes om te sien Dokument titel: Skakels na opgelaaide dokumente word vertoon. Dokumente kan op dieselfde manier as hierbo beskryf, bygevoeg, gesien of verwyder word. Geskep deur: Die persoon wie die lêer opgelaai het, sal aangedui word Gelaai: Die datum en tyd waarop dit opgelaai is.
|
Gebruikersregte |
Die vermoë om Dokument tipes te bestuur word beheer deur "1.1. Skool administrasie". Die vermoë om Personeel dokumente te bestuur word beheer deur "1.2. Personeel administrasie". Die vermoë om Leerder- en Ouer dokumente te bestuur, word beheer deur "1.3. Leerder / Oueradministrasie". Die vermoë om dokumente op Leerder Oorsig te sien, word beheer deur die Leerder Oorsig-blad "Dokumente”-reg.
|
Related Articles
OUER DOKUMENTE
Dokumente of fotos vir personeellede, ouers en/of leerders kan nou gestoor word. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander ...
DOKUMENTTIPES
Dokumente of prente vir personeellede, ouers en/of leerders te stoor. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander dokumente in ...
PERSONEEL DOKUMENTE
Dokumente of fotos vir personeellede, ouers en/of leerders kan gestoor word. U kan dit gebruik om bv. 'n afskrif van 'n persoon se ID, geboortesertifikate, bewys van verblyf, immuniseringskaart, afskrif van die vorige skool se rapport, en ander ...
PERSONEEL AFWESIGHEDE
SKEP ‘N VERSLAG VIR KATEGORIEE Kies "Afwesighede vir" deur te kliek op die af pyltjie. Kliek op Kategorieë. Kies "Vir personeel wat betaal word deur". U kan kies tussen Departement van Onderwys, Beheerliggaam of Ander. In die d6+ stelsel kan ...
Personeel
My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...