Historiese Kontakinligting

Historiese Kontakinligting


My Skool > Leerders > Leerders


Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Die geskiedenis van veranderinge wat aangebring is aan die kontak besonderhede van Leerders, Ouers en Rekenpligtige persone kan hier besigting word. Beide veranderinge deur die ouers en deur die skool administrasie personeel  kan gesien word.

Wys alle Versoekte Veranderinge 

  • Die bladsy wat oopmaak help jou om 'n leerder te soek. Sleutel die leerder se naam in die blok daarvoor beskikbaar.
  • Kliek op die leerder se naam.
  • Jy sal 3 tabs bo aan die bladsy kry Leerder; Ouer 1 en Ouer 2.
  • Op die leerder tab sal jy 4 verdere tabs kry: Volle name; Van; Selfoon en E-posadres.
  • Die volgende Inligting sal vertoon word bv: die leerder se volle name
  • Veranderings Versoek van Volle Name, Verander Volle Name; Verander op datum; Verander deur.
  • Kliek op die "Van" tab om die Versoekte Veranderinge op die Leerder se Van aan te bring.
  • Volg hierdie metode vir die "Selfoon" en "E-posadres" funksies ook.

Herstel vorige Inligting 

  1. Soek na die leerder deur die naam in te lees in die blok daarvoor opgestel.
  2. Kliek op die leerder se naam.
  3. Kliek op die tab van die inligting wat jy wil verander bv. E-pos
  4. Kies die lyntjie wat jy inligting voor wil herstel deur op die lyntjie te kliek.
  5. Kliek op die " Gebruik" knoppie.
  6. Die stelsel sal 'n boodskap vertoon wat die volgende vra: "Is jy seker jy wil die e-posasres vervang?"
  7. Kliek op "Ja" om te bevestig.
  8. Die e-pos adres van die leerder sal nou herstel wees na die vorige inligting.

Besigtig/ Herstel van Ouers se Inligting

Die enigste verskil tussen die leerder inligting en die Ouerinligting is dat die Ouerinligting as volg vertoon:
Selfoon; E-posadres; Woonadres en Posadres.


© Copyright d6 group (Pty) Ltd.


    • Related Articles

    • Kommunikasie Groepe

      My Skool > Kommunikasie > Kommunikasie Kanale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kommunikasie Kanale is die skakels tussen Ouers/ Ander Kontakpersone en d6 Connect inhoud. Multi-platform en d6 Connect boodskappe kan gestuur word aan ...
    • Kommunikasie Kategorieë

      Inleiding My Skool > Kommunikasie > Kommunikasie Kategorieë Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kommunikasie kategorieë is geskep om inligting te kategoriseer wat gedeel word met kliënte/ gebruikers. Skep 'n Kommunikasie Kategorie Om ...
    • Multi-Platform Kommunikasie

      My Skool > Kommunikasie > Multi-Platform Kommunikasie Druk <Ctrl><F> to search for words in the article Hierdie funksie laat die gebruiker toe om kommunikasie te stuur deur verskillende mediums sonder duplikasie en onnodige kostes. Dit kan E-pos, SMS ...
    • Biografiese Inligting

      Hierdie funksie maak dit moontlik om addisionele biografiese inligting (soos gewig en lengte) vir leerders in te voer. Kies die jaar, termyn, graad, registerklas vir wie die inligting ingelees moet word. Kies die biografiese tipe wat jy wil inlees, ...
    • My Gebruiker Inligting

      Met hierdie funksie kan gebruikers hul persoonlike inligting invoer en korrigeer. Die gebruiker kan ook 'n nuwe wagwoord skep en 2-faktor-verifikasie instel om veiligheid te verbeter. Twee faktor verifikasie (2FV) voeg ekstra sekuriteit by u ...