Kommunikasie Kategorieë

Kommunikasie Kategorieë

Inleiding


My Skool > Kommunikasie > Kommunikasie Kategorieë

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Kommunikasie kategorieë is geskep om inligting te kategoriseer wat gedeel word met kliënte/ gebruikers.

Skep 'n Kommunikasie Kategorie

  • Om 'n kategorie te skep, kliek op die "voeg by" knoppie.
  • Sleutel 'n Afrikaanse en Engelse naam in vir jou Kategorie.
  • Kies of hierdie kategorie vir "bronne" gebruik moet word. Kategorieë waarin bronne gesorteer word sal op die selfoon toepassing (app) van die aangewese gebruikers vertoon.

Redigeer of verwyder 'n Kommunikasie Kategorie

  • Kies/ dubbel-kliek die aangewese kategorie en kliek dan op die "redigeer" knoppie. (Let wel - Die rediigeer en verwyder knoppies word slegs beskikbaar wanneer 'n kategorie gekies is. Wanneer geen kategorie gekies is nie sal die "redigeer" en "verwyder" knoppies onaktief wees.)
  • Die stelsel sal die volgende vraag wys:
    "Is jy seker jy wil die kategorie verwyder? Kliek op "Ok" of "Kanselleer".
  • Wanneer jy 'n Kategorie probeer verwyder met gekoppelde bronne sal die volgende boodskap wys:
    " Fout: Die kategorie word tans gebruik en kan nie verwyder word nie."

    • Related Articles

    • Hoe om kommunikasie bron kategorieë op te stel

      Wanneer hulpbronne bygevoeg word, moet dit aan 'n kategorie gekoppel word. Hierdie kategorienaam verskyn as 'n opskrif in die ouer se app. Ouers en Ander Kontakte wat gekoppel is aan kanale waaraan die hulpbron gepubliseer is, kan op die toepaslike ...
    • Kategorieë

      My Skool > Gedragskode > Kategorieë Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Kategorieë word gebruik om die redes vir Oortredings of  Erkennings in groepe of vlakke te verdeel. 'n Standaard stel van Kategorieë sal verskaf word wanneer jy die ...
    • Kommunikasie Groepe

      My Skool > Kommunikasie > Kommunikasie Kanale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kommunikasie Kanale is die skakels tussen Ouers/ Ander Kontakpersone en d6 Connect inhoud. Multi-platform en d6 Connect boodskappe kan gestuur word aan ...
    • Hoe om bronne op te stel en te bestuur

      Die Bronne-funksie laat u toe om leêrs en webskakels aan kommunikasiegroepe te koppel sodat dit in die d6 toepassing sigbaar is vir ouers en leerders. My Skool > Stelsel > Kommunikasie > Deel Dokumente & Inligting: Bronne Hoe voeg ek 'n bron by? Kies ...
    • Hoe om bate kategorieë te besigtig

      Die Bate Kategorieë-funksie laat u toe om bates in die stelsel in kategorieë te groepeer en te besigtig. My Skool > Stelsel > Bates > Stelsel Ondersoek: Bate Kategorieë Hoe besigtig ek bate kategorieë? Navigeer na My Skool > Stelsel > Bates > ...