Krediteur Kredietnotas

Krediteur Kredietnotas


Hoe om 'n kredietnota te skep

  • Kliek op die "skep 'n kredietnota" knoppie
  • Kies die relevante krediteur deur op die afpyltjie te kliek
  • Kliek op die "gaan voort" knoppie
  • Vul die datum van die kredietnota in
  • Vul die kredietnota nommer in soos wat dit op die kredietnota verskyn
  • Dui aan of dit 'n belasting kredietnota is of nie
  • Vul die bedrag van die nota in
  • Vul 'n beskrywing in
  • Onder "item" tik 'n nuwe item in of kies 'n item wat al reeds bestaande is deur op die afpytljie te kliek
  • Vul die hoeveelgheid in
  • Vul die eenheids prys in
  • Dui aan of btw ingesluit of uitgesluit is
  • Kies die relevante projek of grootboekrekening 
  • Voeg 'n lyn by, indien van toepassing
  • Vee oortollige lyne uit, indien van toepassing
  • Kies om die kredietnota voorlopig te stoor of dit te stoor en te stuur vir goedkeuring
Die "balans nie geallokeer nie" moet altyd Nul wees andersins sal jy nie die kredietnota kan stoor of stuur vir goedkeuring nie

Hoe om 'n kredietnota te redigeer

  • Indien 'n kredietnota voorlopig gestoor is, kan dit geredigeer word deur op die "radio button" te kliek en dan op die "redigeer" knoppie te druk.
  • Die stelsel sal jou weer na die eerste skerm bring waar jy die krediteur moet kies so kliek net op die "gaan voort" knoppie
  • Bring die nodige veranderinge aan en kliek op die "stoor en stuur vir goedkeuring" knoppie
Kredietnotas wat goedgekeur is, kan nie geredigeer word nie

Hoe om 'n kredietnota te kopieër

  • Kies die kredietnota wat jy wil kopieër deur op die "radio button" langs die nota te kliek
  • Kliek dan op die "kopieër knoppie
  • Die stelsel sal dan 'n kennis gewing opbring wat vra of jy wel 'n kopie van die kredietnota wil maak n jy het dan 'n keuse tussen "ja" en "nee"
  • Indien jy "ja" gekies het, sal die stelsel die kredietnota as "voorlopig" stoor waar jy dit dan kan redigeer

Hoe om 'n kredietnota te verwyder

  • Kies die kredietnota wat jy wil verwyder deur op die "radio button" langs die nota te kliek
  • Kliek dan op die "verwyder" knoppie 
  • Die stelsel sal dan 'n kennisgewing opbring wat vra of jy seker is dat jy die kwitansie wil kanselleer
  • Kies dan of "ja" of "nee"                        

Hoe om 'n verwerpte kredietnota weer te in te dien

  • By "kies 'n status" kies "verwerp"
  • Kies dan die kredietnota deur op die "radio button" te kliek langs die relevante kredietnota
  • Die verwerpte kredietnotas sal verskyn met die redes hoekome hulle verwerp is
  • Die lyne wat goedgekeur is, sal in groen verskyn
  • Bring die nodigee veranderinge aan en kliek weer op die "stoor en stuur vir goekeuring" knoppie

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Krediteur Fakture

      Hoe om 'n faktuur te skep Kliek op die "skep 'n faktuur" knoppie Kies die krediteur vir wie jy 'n faktuur wil laai Kliek op die "gaan voort" knoppie Vul die datum van die faktuur in Vul die faktuur nommer van die verskaffer in Dui aan of die faktuur ...
    • Krediteure Joernale

      Aanpassings tussen grootboekrekeninge en krediteure word gedoen met behulp van "joernale" Hoe om 'n krediteur jornaal te skep Kliek op die "doen 'n aansuiwering" knoppie Kies die krediteur vir wie jy die joernaal wil doen Kliek op die "gaan voort" ...
    • Krediteur Rekeninge

      Hierdie funksie stel jou in staat om rekeninge vir die verskillende verskaffers van die skool te skep. Dit sal die vaslegging van data transaksies insluitend fakture, kredietnotas en betalings op hierdie rekening fasiliteer. Let asseblief daarop dat ...
    • Krediteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om 'n ouderdoms ontleding te genereer Kies die datum waarop jy die verslag wil genereer Kies of jy die krediteure ouderdomsontleding wil genereer volgens "krediteure" of die "grootboek kontrole rekening" Kies of jy die krediteure ...
    • Magtig Betalings

      Hoe om 'n betaling te magtig Kliek op die "skep 'n betalingsmagtiging" knoppie Jy kan kies om die magtigings per krediteur te skep of andersins kan jy dit los op "alle krediteur rekeninge" Jy kan kies om fakture volgens betalingsterme te sien of ...