Krediteur Rekeninge

Krediteur Rekeninge


Hierdie funksie stel jou in staat om rekeninge vir die verskillende verskaffers van die skool te skep. Dit sal die vaslegging van data transaksies insluitend fakture, kredietnotas en betalings op hierdie rekening fasiliteer. Let asseblief daarop dat dit nie die grootboekrekening is nie, maar die rekening vir die verskaffer.

Hoe om 'n krediteure rekening te skep

  • Kliek op die "skep 'n krediteurrekening" knoppie
  • Kies of die krediteurrekening vir ‘n Nuwe verskaffer, Bestaande verskaffer of Voorafgoegekeurde verskaffer is, deur te kliek op die af-pyltjie:
  • Nuwe verskaffer: Hierdie word gebruik om nuwe verskaffers op die stelsel te laai vir die eerste keer.
  • Bestaande verskaffer: Hierdie word gebruik wanneer ‘n nuwe rekening vir ‘n bestaande verskaffer geskep word. Hierdie fuksie sal die verskaffer identiteit, kontakbesonderhede, kontak persone en ander verskaffer inligting hergebruik. Slegs die bankbesonderhede en die verskaffer rekening opstelling sal die byvoeg van nuwe inligting toelaat. Kies ‘Bestaande verskaffer’ en kies dan die verskaffer waarvoor ‘n nuwe rekening geskep moet word en voltooi die vereiste velde.
  • Voltooi die Verskaffer identiteit
  • Kies of die verskaffer ‘n Instansie of ‘n Persoon is
  • Indien Instansie gekies is by , kies die Tipe Instansie
  • Tik die Handelsnaam van die Krediteur in
  • Tik die Geregistreerde naam van die Krediteur in
  • Tik die Registrasienommer in
  • Kies of die Instansie geregistreer is vir BTW by, indien ‘Ja’ gekies word - sal ‘n addisionele blok vertoon word waar die BTW nommer ingetik moet word:
  • Indien dit nie 'n instansie is nie maar 'n persoon is, kies soos volg
  • Kies die Titel van die Persoon
  • Tik die Naam van die Persoon in
  • Tik die Van in van die Persoon
  • Tik die ID Nommer van die Persoon in
  • Kies of die Persoon Geregistreer is vir BTW by, indien ‘Ja’ gekies word - sal ‘n addisionele blok vertoon word waar die BTW nommer ingetik moet word:
  • Voltooi die Kontakbesonderhede vir die verskaffer
  • Indien daar meer as een Telefoonnommer is, kies ‘n Voorkeur telefoonnommer deur op die relevante  (‘radio button’) te kliek 
  • Om ‘n Telefoonnommer te kies, merk die relevante blokkie  en kliek op die  ‘Verwyder geselekteerde’ skakel 
  • Tik die Selfoonnommer van die Verskaffer in by . Om ‘n Addisionele nommer by te voeg, kliek op die ‘Voeg by’ skakel
  • Indien daar meer as een Selfoonnommer is, kies ‘n Voorkeur selfoonnommer deur op die relevante  (‘radio button’) te kliek
  • Om ‘n Selfoonnommer te kies, merk die relevante blokkie  en kliek op die  ‘Verwyder geselekteerde’ skakel
  • Tik die Faksnommer van die Verskaffer in by. Om ‘n Addisionele nommer by te voeg, kliek op die ‘Voeg by’ skakel :
  • Indien daar meer as een Faksnommer is, kies ‘n Voorkeur faksnommer deur op die relevante  (‘radio button’) te kliek 
  • Om ‘n Faksnommer te kies, merk die relevante blokkie  en kliek op die  ‘Verwyder geselekteerde’ skakel
  • Tik die E-pos adres van die Verskaffer in by. Om ‘n Addisionele e-pos adres by te voeg, kliek op die ‘Voeg by’ skakel:
  • Indien daar meer as een E-pos adres is, kies ‘n Voorkeur e-pos adres deur op die relevante  (‘radio button’) te kliek 
  • Om ‘n E-pos adres te kies, merk die relevante blokkie  en kliek op die  ‘Verwyder geselekteerde’ skakel
  • Tik die Webwerf Adres van die verskaffer in by
  • Tik die Fisiese Adres van die verskaffer in by
  • Tik die Posadres van die verskaffer in by
  • Indien daar meer as een E-pos adres is, kies ‘n Voorkeur e-pos adres deur op die relevante  (‘radio button’) te kliek
  • Kies of die verskaffer beskik oor 'n Belastingklaringsertifikaat by. Indien ‘Ja’ gekies word sal ‘n addisionele veld vertoon word waar die Jaar gekies moet word:
  • Kies die BEE status van die verskaffer deur te kliek op die af-pyltjie by
  • Kies die Voorkeur verskaffer gradering deur te kliek op die af-pyltjie by
  • Vul bank besonder hede in waanneer jy "ja" kies deur op die afpyltjie t e kliek
  • Voltooi die Krediteurrekening inligting 
  • Kies die Grootboek kontrole rekening deur te kliek op die af-pyltjie
  • Die stelsel sal outomaties ‘n Krediteurnommer genereer (Hierdie nommer begin met ‘n “C” en is numeries genommer vir nuwe rekeninge)
  • Tik die Verwysing/Rekeningnommer van die verskaffer in
  • Kies die Betalingsterme vir die verskaffer bydeur te kliek op die af-pyltjie. Dit is binne hoeveel dae jy nodig het om die rekening te betaal.
  • Tik die Kredietlimiet in by.  Indien onseker, gebruik slegs R0.
  • Tik die Datum van wanneer af die rekening aktief is in
  • Kliek op die "gaan voort" knoppie om die verskaffer inligting te stoor.
Die Krediteurrekening moet geverifieer word nadat dit geskep is. ‘n Taak sal geskep word vir die gebruiker aan wie regte toegeken is vir ‘Verifieer Krediteure’

Hoe om 'n rekening te verifieer

  • Om die rekening besonderhede te verifieer, kies die rekening deur te kliek op die "radio button"  langs die Krediteur se rekening en kliek dan op die  "verifieer" knoppie.
  • Die ingeleesde inligting sal vertoon word maar sal nie geredigeer kan word nie.
  • Kliek op die "gaan voort" knoppie

Hoe om 'n rekening te redigeer

  • Kies die rekening wat jy wil redigeer deur op die "radio button" te kliek
  • Kliek op die "redigeer" knoppie
  • Redigeer die relevante velde soos benodig en kliek op die "stoor" knoppie om die veranderinge te stoor.
  • Die stelsel sal outomaties terug navigeer na die Krediteurrekening skerm.
Sodra ‘n krediteurrekening geverifieer is kan slegs gebruikers aan wie relevante regte toegeken is vir ‘Verifieer Krediteure’, sulke rekeninge redigeer

Hoe om 'n krediteur rekening te sluit

  • Kies die rekening wat jy wil sluit deur op die "radio button" te kliek
  • Kliek dan op die "sluit rekening" knoppie
  • Kies die datum waarop die rekening gesluit moet word. Die stelsel sal outomaties die datum verander na die laaste dag wat ‘n transaksie op hierdie rekening verwerk was.
  • Kliek op die "ja" knoppie om voort te gaan.
Slegs krediteurrekeninge met ‘n nul Rand (0.00) balans kan gesluit word
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Krediteur Fakture

      Hoe om 'n faktuur te skep Kliek op die "skep 'n faktuur" knoppie Kies die krediteur vir wie jy 'n faktuur wil laai Kliek op die "gaan voort" knoppie Vul die datum van die faktuur in Vul die faktuur nommer van die verskaffer in Dui aan of die faktuur ...
    • Krediteure Joernale

      Aanpassings tussen grootboekrekeninge en krediteure word gedoen met behulp van "joernale" Hoe om 'n krediteur jornaal te skep Kliek op die "doen 'n aansuiwering" knoppie Kies die krediteur vir wie jy die joernaal wil doen Kliek op die "gaan voort" ...
    • Krediteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om 'n ouderdoms ontleding te genereer Kies die datum waarop jy die verslag wil genereer Kies of jy die krediteure ouderdomsontleding wil genereer volgens "krediteure" of die "grootboek kontrole rekening" Kies of jy die krediteure ...
    • Krediteur Kredietnotas

      Hoe om 'n kredietnota te skep Kliek op die "skep 'n kredietnota" knoppie Kies die relevante krediteur deur op die afpyltjie te kliek Kliek op die "gaan voort" knoppie Vul die datum van die kredietnota in Vul die kredietnota nommer in soos wat dit op ...
    • Poskantoor Rekeninge

      Hoe om die poskantoor rekeninge verslag te skep Die stelsel sal 'n kennis gewing opbring wat se "alle huidige leerlinge wie se rekninge gepos moet word" Kliek dan op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF ...