Magtig Betalings

Magtig Betalings


Hoe om 'n betaling te magtig

  • Kliek op die "skep 'n betalingsmagtiging" knoppie
  • Jy kan kies om die magtigings per krediteur te skep of andersins kan jy dit los op "alle krediteur rekeninge"
  • Jy kan kies om fakture volgens betalingsterme te sien of andersins kan jy dit los op "alle transaksies"
  • Die lys van fakture wat beskikbaar is om te magtig vir betaling sal nou vertoon
  • Besonderhede rakende die faktuur kan besigtig word deur op die "vertoon item detail" knoppie te kliek
  • Maak die keuse of die faktuur elektronies (eft) of kontant betaal gaan word
  • Kliek op die "skep betalingmagtigings" knoppie
  • Die stelsel sal notifikasie opbring wat bevestig dat die betalingsmagting geskep is
  • Kliek op die "gaan voort" knoppie
© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Betalings

      Hierdie handleiding gee riglyne vir die maak van betalings en die soek van betalingstransaksies. Hoe om betalings te maak Kliek op die "maak betaling" knoppie Kies of dit 'n direkte betaling is of 'n krediteur betaling is deur op die af-pyltjie te ...
    • Krediteure Joernale

      Aanpassings tussen grootboekrekeninge en krediteure word gedoen met behulp van "joernale" Hoe om 'n krediteur jornaal te skep Kliek op die "doen 'n aansuiwering" knoppie Kies die krediteur vir wie jy die joernaal wil doen Kliek op die "gaan voort" ...
    • Krediteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om 'n ouderdoms ontleding te genereer Kies die datum waarop jy die verslag wil genereer Kies of jy die krediteure ouderdomsontleding wil genereer volgens "krediteure" of die "grootboek kontrole rekening" Kies of jy die krediteure ...
    • Krediteur Rekeninge

      Hierdie funksie stel jou in staat om rekeninge vir die verskillende verskaffers van die skool te skep. Dit sal die vaslegging van data transaksies insluitend fakture, kredietnotas en betalings op hierdie rekening fasiliteer. Let asseblief daarop dat ...
    • Betalings Opsies

      Finansies > Debiteure > Betalings Opsies Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Betalings opsies word een keer per jaar geskep en deur dit te skep, word leerders dan maandeliks, kwartaaliks of jaarliks gehef vir iets soos skoolfonds of ...