My d6+ Excel Tools

My d6+ Excel Tools

My Tuiste > My d6+ Excel Tools

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hoe om die d6+ Excel Tools af te laai

  • Kliek op die opsie wat sê "kliek hier om die d6+ Excel Apps Framework af te laai".
  • Die lêer sal verskyn in die onderste linkerhoek van die skerm.
  • Kliek op die lêer om die installasie te begin. Jou stelsel sal jou vra om toe te laat om die program te 'run'.
  • Kliek op die "yes" knoppie.
  • Kliek op die "next" knoppie.
  • Kliek weer op die "next" knoppie.
  • Kliek op die "install" knoppie.
  • Kliek op die "finish" knoppie. Die installasie is nou afgehandel.

Hoe om die d6+ Excel Tool te aktiveer in Excel

  • Maak 'n nuwe bladsy/dokument oop in excel.
  • Kliek op "file".
  • Kliek op "options".
  • Kliek op "add-ins".
  • Onder "Inactive Application Add-ins" sal die "My d6+ Excel Tools" verskyn. Kliek op die lyntjie en kliek dan op "Go" onder by "Manage Excel Add-ins".
  • Plaas 'n regmerkie in die blokkie langs die "My d6+ Excel Tools" en kliek "ok".
  • Die "My d6+ Excel Tools" sal nou heel bo-aan jou taakbalk verskyn, regs langs Excel "help".

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • D6+ Excel Tools

      My Home > My d6+ Excel Tools Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. The My d6+ Excel Tools© Excel Add-in can be embedded inside your current Microsoft Excel installation. Please note that embedding is not necessary but is very ...
    • My Projekte

      My Tuiste > My Projekte Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Projek bestuurders kan hier 'n oorsig kry van al hulle projekte in terme van wat die saldo van projek is en so ook watter leerders al betaal het, mits daar wel leerders aan ...
    • Noodnommers

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisiestasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet vooraf opgestel word op die stelsel. Hoe om die noodnommer se besonderhede te ...
    • Stuur 'n e-pos versoek

      My Tuiste > Stuur 'n e-pos versoek Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Wanneer jy hupl wil vra van ons Ondersteuningsafdeling, stuur asseblief 'n e-pos na support@d6 plus.co.za en daardeur word 'n saak/ kaartjie aan ons kan geskep. ...
    • Toets Opspring Blokkeerder

      My Tuiste > Stelsel Ondersteuning > Toets Opspring Blokkeerder  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie funksie is om te toets of die opspring blokkeerder besig is om sekere funksionaliteit van die stelsel te blok. Hoe om die ...