Stuur 'n e-pos versoek

Stuur 'n e-pos versoek

My Tuiste > Stuur 'n e-pos versoek

  1. Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Wanneer jy hupl wil vra van ons Ondersteuningsafdeling, stuur asseblief 'n e-pos na support@d6 plus.co.za en daardeur word 'n saak/ kaartjie aan ons kan geskep. Jy sal 'n epos terug ontvang wat die saak/ kaartjie nommer vir jou vraag sal stuur.
Sake word op 'n "eerste in, eerste gehelp" volgorde gedoen.
Selfs al het jy net 'n "vinnige vragie" sal jy gevra word om die saaknommer te gee wanneer jy inbel en na die Ondersteunings afdeling deur wil gaan.

Stuur 'n e-pos versoek

  1. Stuur 'n e-pos versoek direkvan jou eie e-pos af. 
  2. Die stelsel sal outomaties jou skool naam en kontakbesonderhede op die e-pos sit vir ons om jou makliker te help.
  3. Kies die kategorie van die module waaroor jou vraag gaan.
  4. Om effektiewe hulp/ ondersteunig te verseker:
  5.                                      Tik 'n gedetaileerde boodskap met vol beskrywende besonderhede. Bv. die vak, graad, leerder waarna die                                               navraag verwys.
  6.                                      Wanneer jy hulp nodig het met punte resultate, verduidelik assebiief die wyse waarop jy die punte bereken het                                         in vergelyking met hoe die stelsel die punte bereken. 
  7.                                      Verduidelik die stappe wat gevolg moet word om die probleem na te maak.
  8.                                      Hoe meer inligting jy verskaf hoe beter kan ons help.
  9. Stuur asseblief verskillende e-posse vir verskillende kategorieë sodat ons vinniger kan help.
  10. Ons ondersteuningsspan spesialiseer in verskillende modules op die stelsel. Wanneer jy meer e-posse stuur vir onverwante navrae hoe makliker is dit vir ons om jou effektief te help. 

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Die E-Pos funksie

      My Skool > Kommunikasie > E-pos Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. Hierdie funksie is beskikbaar sodat kommunikasie kan plaasvind, deur e-pos, tussen die skool en ouers, leerders, debiteure, personeel, kanale of selfs eie e-pos ...
    • Massa E-pos Waglys

      My Skool > Kommunikasie > Massa E-pos Waglys Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. Hierdie funksie laat die gebruiker toe om die status van e-posse wat in massa uitgestuur word, soos die rekeningstate en die rapporte, te sien. ...
    • E-mail

      My School > Communication > E-mail Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. This feature is available so that communication can take place through e-mail between the school and parents, learners, debtors, staff, channels, other contacts or ...
    • My Projekte

      My Tuiste > My Projekte Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Projek bestuurders kan hier 'n oorsig kry van al hulle projekte in terme van wat die saldo van projek is en so ook watter leerders al betaal het, mits daar wel leerders aan ...
    • Noodnommers

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisiestasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet vooraf opgestel word op die stelsel. Hoe om die noodnommer se besonderhede te ...