Noodnommers

Noodnommers



Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisiestasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet vooraf opgestel word op die stelsel.

Hoe om die noodnommer se besonderhede te besigtig

  • Kies die nooddiens deur te kliek op Polisie, Ambulans, Brandweer, Dokter of Hospitaal
  • Om die besonderhede te toon van die nooddiens, kliek op "Wys Kaart" 

Opstelling vir Noodnommers moet gedoen word by My Skool > Algemeen > Noodnommers

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • NOODNOMMERS

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisie stasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet opgestel word op die stelsel. Kies die toepaslike diens van die kieslys af en ...
    • My Projekte

      My Tuiste > My Projekte Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Projek bestuurders kan hier 'n oorsig kry van al hulle projekte in terme van wat die saldo van projek is en so ook watter leerders al betaal het, mits daar wel leerders aan ...
    • Stuur 'n e-pos versoek

      My Tuiste > Stuur 'n e-pos versoek Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Wanneer jy hupl wil vra van ons Ondersteuningsafdeling, stuur asseblief 'n e-pos na support@d6 plus.co.za en daardeur word 'n saak/ kaartjie aan ons kan geskep. ...
    • My d6+ Excel Tools

      My Tuiste > My d6+ Excel Tools Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om die d6+ Excel Tools af te laai Kliek op die opsie wat sê "kliek hier om die d6+ Excel Apps Framework af te laai". Die lêer sal verskyn in die onderste ...
    • Toets Opspring Blokkeerder

      My Tuiste > Stelsel Ondersteuning > Toets Opspring Blokkeerder  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie funksie is om te toets of die opspring blokkeerder besig is om sekere funksionaliteit van die stelsel te blok. Hoe om die ...