Toets Opspring Blokkeerder

Toets Opspring Blokkeerder

My Tuiste > Stelsel Ondersteuning > Toets Opspring Blokkeerder 

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Hierdie funksie is om te toets of die opspring blokkeerder besig is om sekere funksionaliteit van die stelsel te blok.

Hoe om die opspring blokkeerder te toets

  • Kliek op die "toets opspring blokkeerder" knoppie
  • Die status van die blokkeerder sal vertoon word
  1. Indien alles in orde is, sal die boodskap soos volg wees "Opspringer blokkeerder is reg opgestel"



  2. Indien die opspringer nie reg opgestel is nie sal die boodskap soos volg wees "Opspringer blokkeerder is besig om sekere funksionaliteit van d6 te blok. Volg asseblief hierdie instruksies om u opspringer blokkeerder reg op te stel." Instruksies is dan soos volg:


  • Daar sal 'n klein vierkant met 'n kruisie op die adresbalk verskyn. Kliek op die ikoon om 'n lys te sien van al die opspringers wat geblokkeer is
  • Kies "Always show pop-ups from (webblad)". Die webblad sal by die uitsonderingslys gevoeg word wat bestuur kan word vanuit die "Content Settings" skerm
  • Kliek op die "done" knoppie



  • Jy kan dan die toets herhaal deur op die "toets weer" knoppie te kliek. Die kennisgewing wat sal opkom moet dan een wees wat bevestig dat die opspringer blokkeerder reg opgestel is.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Leerder Ondersteuning

      Hierdie funksie laat die gebruiker toe om die ondersteuning wat aan leerders verleen word of voorstelle vir hulp wat deur die skool gedoen word te dokumenteer. Die skerm vertoon die bestaande inskrywings volgens die gekose jaar en kwartaal Kliek op ...
    • Noodnommers

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisiestasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet vooraf opgestel word op die stelsel. Hoe om die noodnommer se besonderhede te ...
    • Stuur 'n e-pos versoek

      My Tuiste > Stuur 'n e-pos versoek Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Wanneer jy hupl wil vra van ons Ondersteuningsafdeling, stuur asseblief 'n e-pos na support@d6 plus.co.za en daardeur word 'n saak/ kaartjie aan ons kan geskep. ...
    • My d6+ Excel Tools

      My Tuiste > My d6+ Excel Tools Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om die d6+ Excel Tools af te laai Kliek op die opsie wat sê "kliek hier om die d6+ Excel Apps Framework af te laai". Die lêer sal verskyn in die onderste ...
    • My Projekte

      My Tuiste > My Projekte Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Projek bestuurders kan hier 'n oorsig kry van al hulle projekte in terme van wat die saldo van projek is en so ook watter leerders al betaal het, mits daar wel leerders aan ...